ABOUT THE SPEAKER
Derek Sivers - Entrepreneur
Through his new project, MuckWork, Derek Sivers wants to lessen the burdens (and boredom) of creative people.

Why you should listen

Derek Sivers is best known as the founder of CD Baby. A professional musician since 1987, he started CD Baby by accident in 1998 when he was selling his own CD on his website, and friends asked if he could sell theirs, too. CD Baby was the largest seller of independent music on the web, with over $100M in sales for over 150,000 musician clients.

In 2008, Sivers sold CD Baby to focus on his new ventures to benefit musicians, including his new company, MuckWork, where teams of efficient assistants help musicians do their "uncreative dirty work."

More profile about the speaker
Derek Sivers | Speaker | TED.com
TEDIndia 2009

Derek Sivers: Weird, or just different?

Derek Sivers: Vreemd, of net anders?

Filmed:
3,629,976 views

In 2 minute wys Derek Sivers op onverwagse maniere dat daar dikwels ’n verborge aspek bestaan waar ons dit dalk nie verwag nie.
- Entrepreneur
Through his new project, MuckWork, Derek Sivers wants to lessen the burdens (and boredom) of creative people. Full bio

Double-click the English transcript below to play the video.

00:15
So, imaginedink you're standingstaande on a streetstraat anywhereoral in AmericaAmerika
0
0
4000
Verbeel jou jy staan op ’n straat in Amerika
00:19
and a JapaneseJapannese man comeskom up to you and says,
1
4000
3000
en ’n Japanese persoon kom vra jou:
00:22
"ExcuseVerskoning me, what is the namenaam of this blockblok?"
2
7000
2000
"Verskoon my, wat is die naam van hierdie blok?"
00:24
And you say, "I'm sorry, well, this is OakEikeboom StreetStraat, that's ElmOlm StreetStraat.
3
9000
4000
En jy antwoord: "Jammer, maar hierdie is Oak- en dis Elmstraat daar.
00:28
This is 26thste, that's 27thste."
4
13000
2000
Hierdie is 26ste, en daai 27ste."
00:30
He says, "OK, but what is the namenaam of that blockblok?"
5
15000
2000
En hy sê: "Wel, dankie. Wat is die naam van die blok?"
00:32
You say, "Well, blocksblokke don't have namesname.
6
17000
3000
Jy sê: "Wel, blokke het nie name nie.
00:35
StreetsStrate have namesname; blocksblokke are just the
7
20000
2000
Strate het name; blokke is net die
00:37
unnamednaamlose spacesruimtes in betweentussen streetsstrate."
8
22000
2000
onbenoemde spasies tussen strate."
00:39
He leavesblare, a little confusedverward and disappointedteleurgesteld.
9
24000
4000
Hy vertrek, effens verward en teleurgesteld.
00:43
So, now imaginedink you're standingstaande on a streetstraat, anywhereoral in JapanJapan,
10
28000
3000
Verbeel jou nou dat jy op ’n straat staan, enige plek in Japan,
00:46
you turndraai to a personpersoon nextvolgende to you and say,
11
31000
2000
jy draai na die persoon langs jou en vra:
00:48
"ExcuseVerskoning me, what is the namenaam of this streetstraat?"
12
33000
2000
"Verskoon my, wat is die naam van hierdie straat?"
00:50
They say, "Oh, well that's BlockBlok 17 and this is BlockBlok 16."
13
35000
4000
Hulle antwoord: "Wel, daardie is blok 17 en hierdie is blok 16."
00:54
And you say, "OK, but what is the namenaam of this streetstraat?"
14
39000
3000
En jy sê: "Goed so, maar wat is die naam van hierdie straat?"
00:57
And they say, "Well, streetsstrate don't have namesname.
15
42000
2000
En hulle antwoord: "Wel, strate het nie name nie.
00:59
BlocksBlokke have namesname.
16
44000
2000
Blokke het name.
01:01
Just look at GoogleGoogle MapsKaarte here. There's BlockBlok 14, 15, 16, 17, 18, 19.
17
46000
4000
Kyk gerus na Google Maps hier. Daar is blok 14, 15, 16, 17, 18, 19.
01:05
All of these blocksblokke have namesname,
18
50000
2000
Al hierdie blokke het name.
01:07
and the streetsstrate are just the unnamednaamlose spacesruimtes in betweentussen the blocksblokke.
19
52000
4000
Strate is slegs die onbenoemde spasie tussen blokke."
01:11
And you say then, "OK, then how do you know your home addressadres?"
20
56000
3000
En jy vra dan: "Goed, hoe weet jy dan wat jou huisadres is?"
01:14
He said, "Well, easymaklik, this is DistrictDistrik EightAgt.
21
59000
3000
Hy antwoord: "Dis maklik, hierdie is Distrik Agt.
01:17
There's BlockBlok 17, househuis numberaantal one."
22
62000
3000
Daar is blok 17, huis nommer Een."
01:20
You say, "OK, but walkingloop around the neighborhoodbuurt,
23
65000
2000
Jy sê: "Goed, maar ek het opgemerk
01:22
I noticedopgemerk that the househuis numbersnommers don't go in orderorde."
24
67000
2000
dat die huisnommers nie op mekaar volg nie."
01:24
He says, "Of coursekursus they do. They go in the orderorde in whichwatter they were builtgebou.
25
69000
3000
Hy sê: "Natuurlik volg hulle! Dis in die volgorde wat die huise gebou is.
01:27
The first househuis ever builtgebou on a blockblok is househuis numberaantal one.
26
72000
3000
Die eerste huis op die blok is nommer een.
01:30
The secondtweede househuis ever builtgebou is househuis numberaantal two.
27
75000
3000
Die tweede huis wat gebou is, is nommer twee.
01:33
ThirdDerde is househuis numberaantal threedrie. It's easymaklik. It's obviousvoor die hand liggend."
28
78000
2000
Derde is huis nommer drie. Dis maklik. Dis ooglopend."
01:35
So, I love that sometimessoms we need to
29
80000
3000
Ek is mal daaroor dat ons somtyds
01:38
go to the oppositeteenoorgestelde sidekant of the worldwêreld
30
83000
2000
na die teenoorgestelde kant van die wêreld moet gaan
01:40
to realizebesef assumptionsaannames we didn't even know we had,
31
85000
2000
om te besef dat aannames, wat ons nie eens geweet het
01:42
and realizebesef that the oppositeteenoorgestelde of them maymag alsoook be truewaar.
32
87000
3000
ons het nie, se teenoorgestelde ook waar kan wees.
01:45
So, for examplebyvoorbeeld, there are doctorsdokters in ChinaChina
33
90000
2000
So byvoorbeeld, is daar dokters in Sjina
01:47
who believe that it's theirhulle jobwerk to keep you healthygesonde.
34
92000
3000
wat glo dis hulle werk om jou gesond te hou.
01:50
So, any monthmaand you are healthygesonde you paybetaal them,
35
95000
2000
Enige maand wat jy gesond is betaal jy hulle
01:52
and when you're sicksiek you don't have to paybetaal them because they failedmisluk
36
97000
2000
en as jy siek is hoef jy nie te betaal nie want hulle het nie geslaag
01:54
at theirhulle jobwerk. They get richryk when you're healthygesonde, not sicksiek.
37
99000
2000
in hulle plig nie. Hulle word ryk as jy gesond is, nie siek nie.
01:56
(ApplauseApplous)
38
101000
3000
(Applous)
01:59
In mostdie meeste musicmusiek, we think of the "one"
39
104000
2000
In meeste musiek dink ons aan die "een"
02:01
as the downbeatdownbeat, the beginningbegin of the musicalmusikale phrasefrase: one, two, threedrie, fourvier.
40
106000
4000
as die maatslag, die begin van die musikale frase. Een, twee drie vier.
02:05
But in WestWeste AfricanAfrikaanse musicmusiek, the "one"
41
110000
2000
Maar in Wes-Afrika musiek word die "een"
02:07
is thought of as the endeinde of the phrasefrase,
42
112000
2000
gesien as die einde van die frase,
02:09
like the periodtydperk at the endeinde of a sentencevonnis.
43
114000
2000
soos die punt aan die einde van ’n sin.
02:11
So, you can hearHoor it not just in the phrasingfrases, but the way they counttel off theirhulle musicmusiek:
44
116000
2000
Mens kan dit nie net in die frasering hoor nie, maar ook in die manier wat die musiek afgetel word.
02:13
two, threedrie, fourvier, one.
45
118000
3000
Twee drie vier, een.
02:16
And this mapkaart is alsoook accurateakkurate.
46
121000
3000
En hierdie kaart is ook akkuraat.
02:19
(LaughterLag)
47
124000
2000
(Gelag)
02:21
There's a saying that whateveralles truewaar thing you can say about IndiaIndië,
48
126000
3000
Daar is ’n gesegde dat enige waarheid wat mens kan sê van Indië,
02:24
the oppositeteenoorgestelde is alsoook truewaar.
49
129000
2000
die teenoorgestelde ook waar is.
02:26
So, let's never forgetvergeet, whetherof at TEDTED, or anywhereoral elseanders,
50
131000
2000
So laat ons nooit vergeet nie, by TED of elders,
02:28
that whateveralles brilliantbriljant ideasidees you have or hearHoor,
51
133000
3000
dat vir enige briljante idee wat jy het of hoor,
02:31
that the oppositeteenoorgestelde maymag alsoook be truewaar.
52
136000
2000
die teenoorgestelde ook waar kan wees.
02:33
DomoDomo arigatoarigato gozaimashitagozaimashita.
53
138000
2000
Dōmo arigatō gozaimashita. (Dankie.)
Translated by Christiaan Crafford
Reviewed by Ingrid Lezar

▲Back to top

ABOUT THE SPEAKER
Derek Sivers - Entrepreneur
Through his new project, MuckWork, Derek Sivers wants to lessen the burdens (and boredom) of creative people.

Why you should listen

Derek Sivers is best known as the founder of CD Baby. A professional musician since 1987, he started CD Baby by accident in 1998 when he was selling his own CD on his website, and friends asked if he could sell theirs, too. CD Baby was the largest seller of independent music on the web, with over $100M in sales for over 150,000 musician clients.

In 2008, Sivers sold CD Baby to focus on his new ventures to benefit musicians, including his new company, MuckWork, where teams of efficient assistants help musicians do their "uncreative dirty work."

More profile about the speaker
Derek Sivers | Speaker | TED.com