ABOUT THE SPEAKER
Hans Rosling - Global health expert; data visionary
In Hans Rosling’s hands, data sings. Global trends in health and economics come to vivid life. And the big picture of global development—with some surprisingly good news—snaps into sharp focus.

Why you should listen

Even the most worldly and well-traveled among us have had their perspectives shifted by Hans Rosling. A professor of global health at Sweden's Karolinska Institute, his work focused on dispelling common myths about the so-called developing world, which (as he pointed out) is no longer worlds away from the West. In fact, most of the Third World is on the same trajectory toward health and prosperity, and many countries are moving twice as fast as the west did.

What set Rosling apart wasn't just his apt observations of broad social and economic trends, but the stunning way he presented them. Guaranteed: You've never seen data presented like this. A presentation that tracks global health and poverty trends should be, in a word: boring. But in Rosling's hands, data sings. Trends come to life. And the big picture — usually hazy at best — snaps into sharp focus.

Rosling's presentations were grounded in solid statistics (often drawn from United Nations and World Bank data), illustrated by the visualization software he developed. The animations transform development statistics into moving bubbles and flowing curves that make global trends clear, intuitive and even playful. During his legendary presentations, Rosling took this one step farther, narrating the animations with a sportscaster's flair.

Rosling developed the breakthrough software behind his visualizations through his nonprofit Gapminder, founded with his son and daughter-in-law. The free software — which can be loaded with any data — was purchased by Google in March 2007. (Rosling met the Google founders at TED.)

Rosling began his wide-ranging career as a physician, spending many years in rural Africa tracking a rare paralytic disease (which he named konzo) and discovering its cause: hunger and badly processed cassava. He co-founded Médecins sans Frontièrs (Doctors without Borders) Sweden, wrote a textbook on global health, and as a professor at the Karolinska Institut in Stockholm initiated key international research collaborations. He's also personally argued with many heads of state, including Fidel Castro.

Hans Rosling passed away in February 2017. He is greatly missed.


More profile about the speaker
Hans Rosling | Speaker | TED.com
TEDWomen 2010

Hans Rosling: The magic washing machine

Hans Rosling: Die towerwasmasjien

Filmed:
2,973,428 views

Wat was die grootste uitvinding van die Industriële Rewolusie? Hans Rosling beweer dis die wasmasjien. Met nuwe Gapminder grafieke wys Rosling vir ons die towerkrag wat verskyn wanneer ekonomiese groei en elektrisiteit ’n vervelige wasdag in ’n intellektuele leesdag verander.
- Global health expert; data visionary
In Hans Rosling’s hands, data sings. Global trends in health and economics come to vivid life. And the big picture of global development—with some surprisingly good news—snaps into sharp focus. Full bio

Double-click the English transcript below to play the video.

00:15
I was only fourvier yearsjaar oldou
0
0
2000
Ek was net 4 jaar oud
00:17
when I saw my mothermoeder loadvrag a washingwasgoed machinemasjien
1
2000
3000
toe ek my ma ’n wasmasjien sien laai
00:20
for the very first time in her life.
2
5000
3000
vir die eerste keer in haar lewe.
00:23
That was a great day for my mothermoeder.
3
8000
2000
Dit was ’n wonderlike dag vir haar.
00:25
My mothermoeder and fatherpa had been savingspaar moneygeld for yearsjaar
4
10000
3000
My ouers het jare lank gespaar
00:28
to be ablestaat to buykoop that machinemasjien,
5
13000
2000
om die masjien te kon koop.
00:30
and the first day it was going to be used,
6
15000
2000
Op die eerste dag wat ons dit sou gebruik,
00:32
even GrandmaOuma was invitedgenooi
7
17000
2000
is selfs Ouma genooi
00:34
to see the machinemasjien.
8
19000
2000
om die masjien te sien.
00:36
And GrandmaOuma was even more excitedopgewonde.
9
21000
3000
En Ouma was nog meer opgewonde.
00:39
ThroughoutRegdeur her life
10
24000
2000
Regdeur haar lewe
00:41
she had been heatingverwarming waterwater with firewoodvuurmaakhout,
11
26000
2000
het sy water oor die vuur warm gemaak
00:43
and she had handhand washedgewas laundrywassery
12
28000
2000
en wasgoed met die hand gewas
00:45
for sevensewe childrenkinders.
13
30000
2000
vir sewe kinders.
00:47
And now she was going to watch
14
32000
3000
En nou gaan sy sien hoe
00:50
electricityelektrisiteit do that work.
15
35000
3000
elektrisiteit die werk doen.
00:53
My mothermoeder carefullyversigtig openedgeopen the doordeur,
16
38000
4000
My ma maak die deur versigtig oop
00:57
and she loadedgelaaide the laundrywassery
17
42000
2000
en sy laai die wasgoed
00:59
into the machinemasjien,
18
44000
2000
in die masjien,
01:01
like this.
19
46000
2000
só...
01:03
And then, when she closedgesluit the doordeur,
20
48000
2000
En toe sy die deur toemaak,
01:05
GrandmaOuma said, "No, no, no, no.
21
50000
2000
sê Ouma, "Nee, nee, nee.
01:07
Let me, let me pushdruk the buttonknoppie."
22
52000
3000
Laat ek die knoppie druk."
01:11
And GrandmaOuma pushedgestoot the buttonknoppie,
23
56000
2000
En Ouma druk die knoppie
01:13
and she said, "Oh, fantasticfantastiese!
24
58000
3000
en sy sê, "O, fantasties!
01:16
I want to see this! Give me a chairstoel!
25
61000
2000
Ek wil sien! Gee vir my ’n stoel!
01:18
Give me a chairstoel! I want to see it,"
26
63000
2000
Ek wil sien!"
01:20
and she satza down in frontfront of the machinemasjien,
27
65000
3000
En sy sit voor die masjien,
01:23
and she watchedgekyk the entirehele washingwasgoed programprogram.
28
68000
4000
en sy kyk die hele wasprogram.
01:27
She was mesmerizedmesmerized.
29
72000
2000
Sy was betower.
01:29
To my grandmotherouma,
30
74000
3000
Vir my ouma,
was die wasmasjien ’n wonderwerk.
01:32
the washingwasgoed machinemasjien was a miraclewonderwerk.
31
77000
3000
01:35
TodayVandag, in SwedenSwede and other richryk countrieslande,
32
80000
3000
Vandag, in Swede en ander welaf lande,
01:38
people are usinggebruik van
33
83000
2000
gebruik mense
01:40
so manybaie differentverskillende machinesmasjiene.
34
85000
2000
baie verskillende masjiene.
01:42
Look, the homeshuise are fullvolle of machinesmasjiene.
35
87000
2000
Kyk, die huise is vol masjiene.
01:44
I can't even namenaam them all.
36
89000
2000
Ek kan nie eens almal opnoem nie.
01:46
And they alsoook, when they want to travelreis,
37
91000
3000
En ook, wanneer hulle wil reis,
01:49
they use flyingvlieg machinesmasjiene
38
94000
3000
gebruik hulle vlieënde masjiene
01:52
that can take them to remoteafgeleë destinationsbestemmings.
39
97000
2000
wat hulle na afgeleë bestemmings neem.
01:54
And yetnog, in the worldwêreld, there are so manybaie people
40
99000
2000
En tog is daar so baie mense
01:56
who still heathitte the waterwater on firevuur,
41
101000
3000
wat steeds hulle water op ’n vuur verhit,
01:59
and they cookkok theirhulle foodkos on firevuur.
42
104000
3000
en hul kos oor vuur kook.
02:02
SometimesSoms they don't even have enoughgenoeg foodkos,
43
107000
2000
Soms het hulle nie eens genoeg kos nie.
02:04
and they liveleef belowonder the povertyarmoede linelyn.
44
109000
3000
En hulle lewe onder die broodlyn.
02:07
There are two billionmiljard fellowmede humanmens beingswesens
45
112000
3000
Daar is twee miljard medemense
02:10
who liveleef on lessminder than two dollarsdollars a day.
46
115000
2000
wat op minder as $2 ’n dag leef.
02:12
And the richestrykste people over there --
47
117000
2000
En die rykste mense daar --
02:14
there's one billionmiljard people --
48
119000
2000
daar's een miljard mense --
02:16
and they liveleef abovebo what I call the "airlug linelyn,"
49
121000
4000
hulle leef bo, wat ek die "luglyn" noem,
02:20
because they spendspandeer more than $80 a day
50
125000
3000
omdat hulle meer as $80 ’n dag spandeer
02:23
on theirhulle consumptionverbruik.
51
128000
2000
op hulle verbruik.
02:25
But this is just one, two, threedrie billionmiljard people,
52
130000
3000
Maar dis slegs drie miljard mense,
02:28
and obviouslynatuurlik there are sevensewe billionmiljard people in the worldwêreld,
53
133000
3000
terwyl daar sewe miljard mense
in die wêreld is,
02:31
so there mustmoet be one, two, threedrie, fourvier billionmiljard people more
54
136000
3000
so daar moet vier miljard mense wees,
02:34
who liveleef in betweentussen the povertyarmoede and the airlug linelyn.
55
139000
3000
wat tussen armoede en die luglyn leef.
02:37
They have electricityelektrisiteit,
56
142000
3000
Hulle het elektrisiteit,
maar die vraag is:
02:40
but the questionvraag is, how manybaie have washingwasgoed machinesmasjiene?
57
145000
3000
Hoeveel het wasmasjiene?
02:43
I've donegedaan the scrutinyondersoek of marketmark datadata,
58
148000
3000
Ek't die data ondersoek,
02:46
and I've foundgevind that, indeedinderdaad,
59
151000
2000
en gevind, inderdaad,
02:48
the washingwasgoed machinemasjien has penetratedbinnegedring belowonder the airlug linelyn,
60
153000
3000
dat die wasmasjien
tot onder die luglyn deurgedring het,
02:51
and todayvandag there's an additionalbykomende one billionmiljard people out there
61
156000
3000
en vandag is daar
’n addisionele een miljard mense
02:54
who liveleef abovebo the "washwash linelyn."
62
159000
3000
wat bo die "wasgoedlyn" leef.
02:57
(LaughterLag)
63
162000
2000
(Gelag)
02:59
And they consumeverteer more than $40 perper day.
64
164000
4000
Hulle verbruik meer as $40 per dag.
03:03
So two billionmiljard have accesstoegang to washingwasgoed machinesmasjiene.
65
168000
3000
So twee miljard
het toegang tot wasmasjiene.
03:06
And the remainingoorblywende fivevyf billionmiljard,
66
171000
2000
En die oorblywende vyf miljard,
03:08
how do they washwash?
67
173000
2000
hoe was hulle?
03:10
Or, to be more precisepresiese,
68
175000
2000
Of, meer presies,
03:12
how do mostdie meeste of the womenvroue in the worldwêreld washwash?
69
177000
3000
hoe was die meeste vroue in die wêreld?
03:15
Because it remainsoorblyfsels hardhard work for womenvroue to washwash.
70
180000
4000
Want dit bly harde werk
vir vroue om te was.
03:19
They washwash like this: by handhand.
71
184000
3000
Hulle was só: met die hand.
03:22
It's a hardhard, time-consumingtydrowend laborarbeid,
72
187000
4000
Dis ’n harde, tydrowende arbeid,
03:26
whichwatter they have to do for hoursure everyelke weekweek.
73
191000
3000
wat hulle vir ure elke week moet doen.
03:29
And sometimessoms they alsoook have to bringbring waterwater from farver away
74
194000
3000
En soms moet hulle ook
water van vêr af bring
03:32
to do the laundrywassery at home,
75
197000
2000
om tuis te was,
03:34
or they have to bringbring the laundrywassery away to a streamstroom farver off.
76
199000
4000
of hulle moet die wasgoed
na ’n stroompie vêr weg vat.
03:38
And they want the washingwasgoed machinemasjien.
77
203000
3000
En hulle wil ’n wasmasjien hê.
03:41
They don't want to spendspandeer suchsoos a largegroot partdeel of theirhulle life
78
206000
3000
Hulle wil nie so baie
van hulle lewe spandeer
03:44
doing this hardhard work
79
209000
2000
om harde werk te doen
03:46
with so relativelyrelatief lowlae productivityproduktiwiteit.
80
211000
2000
wat relatiewe lae produktiwiteit het nie.
03:48
And there's nothing differentverskillende in theirhulle wishwil
81
213000
2000
En daar's niks anders aan hulle wens
03:50
than it was for my grandmaouma.
82
215000
2000
as die van my ouma nie.
03:52
Look here, two generationsgenerasies agogelede in SwedenSwede --
83
217000
3000
Kyk, twee generasies terug in Swede --
03:55
pickingpluk waterwater from the streamstroom,
84
220000
2000
skep water by die stroom,
03:57
heatingverwarming with firewoodvuurmaakhout and washingwasgoed like that.
85
222000
3000
op die vuur verhit en was soos dit.
04:00
They want the washingwasgoed machinemasjien in exactlypresies the samedieselfde way.
86
225000
3000
Hulle wil die wasmasjien hê
op presies dieselfde manier.
04:03
But when I lecturelesing to environmentally-concernedomgewingsvriendelike betrokke studentsstudente,
87
228000
3000
Maar wanneer ek ’n lesing aanbied
vir omgewingbewuste studente
04:06
they tell me, "No, everybodyalmal in the worldwêreld cannotkan nie have carsmotors and washingwasgoed machinesmasjiene."
88
231000
4000
sê hulle: "Nie almal in die wêreld
kan karre en wasmasjiene hê nie."
04:11
How can we tell this womanvrou
89
236000
2000
Hoe kan ons dié vrou vertel
04:13
that she ain'tis nie going to have a washingwasgoed machinemasjien?
90
238000
2000
dat sy nie ’n wasmasjien gaan hê nie?
04:15
And then I askvra my studentsstudente,
91
240000
2000
En dan vra ek my studente,
04:17
I've askedgevra them -- over the last two yearsjaar I've askedgevra,
92
242000
2000
oor die laaste twee jaar:
04:19
"How manybaie of you doesn't use a carvoertuig?"
93
244000
2000
"Hoeveel van julle
gebruik nie ’n kar nie?"
04:21
And some of them proudlytrots raisein te samel theirhulle handhand
94
246000
2000
En somige steek hulle hande trots op
04:23
and say, "I don't use a carvoertuig."
95
248000
2000
en sê, "Ek gebruik nie ’n kar nie."
04:25
And then I put the really toughtaai questionvraag:
96
250000
2000
En dan vra ek die regtig moeilike vraag:
04:27
"How manybaie of you
97
252000
2000
"Hoeveel van julle
04:29
hand-washHandwas your jeansjeans and your bedbed sheetsvelle?"
98
254000
2000
was julle jeans en beddegoed per hand?"
04:31
And no one raisedopgewek theirhulle handhand.
99
256000
3000
En niemand steek hulle hand op nie.
04:34
Even the hardcoreeksplisiete in the greengroen movementbeweging
100
259000
3000
Selfs die gehardes in die groenbeweging
04:37
use washingwasgoed machinesmasjiene.
101
262000
2000
gebruik wasmasjiene.
04:39
(LaughterLag)
102
264000
4000
(Gelag)
04:43
So how come [this is] something that everyonealmal usesgebruike
103
268000
2000
So hoekom gebruik almal dit
en hulle dink ander sal dit nie stop nie?
04:45
and they think othersander will not stop it? What is specialspesiale with this?
104
270000
3000
Wat is so spesiaal?
04:48
I had to do an analysisanalise about the energyenergie used in the worldwêreld.
105
273000
3000
Ek moes ’n analise doen
oor energieverbruik in die wêreld.
04:51
Here we are.
106
276000
2000
Hier.
04:53
Look here, you see the sevensewe billionmiljard people up there:
107
278000
2000
Julle sien die sewe miljard mense bo:
04:55
the airlug people, the washwash people,
108
280000
2000
die lugmense, die wasmense,
04:57
the bulbgloeilamp people and the firevuur people.
109
282000
3000
die gloeilampmense en die vuurmense.
05:00
One uniteenheid like this
110
285000
2000
Een eenheid soos dié
05:02
is an energyenergie uniteenheid of fossilfossiel fuelbrandstof --
111
287000
3000
is ’n fossielbrandstof-eenheid:
05:05
oilolie, coalsteenkool or gasgas.
112
290000
2000
olie, steenkool of gas.
05:07
That's what mostdie meeste of electricityelektrisiteit and the energyenergie in the worldwêreld is.
113
292000
3000
Dis meeste van die
elektrisiteit en energie in die wêreld.
05:11
And it's 12 unitseenhede used in the entirehele worldwêreld,
114
296000
3000
Dis 12 eenhede verbruik in die hele wêreld,
05:14
and the richestrykste one billionmiljard, they use sixses of them.
115
299000
3000
en die rykste een miljard
gebruik ses daarvan.
05:17
HalfHelfte of the energyenergie is used by one seventhsewende of the world'swêreld se populationbevolking.
116
302000
3000
Helfte van die energie word verbruik
deur ’n sewende van die bevolking.
05:20
And these oneskinders who have washingwasgoed machinesmasjiene,
117
305000
2000
En dié wat wasmasjiene het,
05:22
but not a househuis fullvolle of other machinesmasjiene,
118
307000
2000
maar nie ’n huis vol ander masjiene nie,
05:24
they use two.
119
309000
2000
hulle gebruik twee.
05:26
This groupgroep usesgebruike threedrie, one eachelke.
120
311000
2000
Hierdie groep gebruik drie, een elk.
05:28
And they alsoook have electricityelektrisiteit.
121
313000
2000
Hulle't ook elektrisiteit.
05:30
And over there they don't even use one eachelke.
122
315000
3000
Daar gebruik hulle
nie eens een elk nie.
05:33
That makesfabrikate 12 of them.
123
318000
2000
Dit maak 12 van hulle.
05:35
But the mainhoof concernkommer
124
320000
2000
Maar die hoof bekommernis
05:37
for the environmentally-interestedomgewingsvriendelike belangstel studentsstudente -- and they are right --
125
322000
3000
vir die omgewing-belangstellende studente
-- en hulle is reg --
05:40
is about the futuretoekoms.
126
325000
2000
is oor die toekoms.
05:42
What are the trendstendense? If we just prolongverleng the trendstendense,
127
327000
3000
Wat is die tendense?
As hulle net verleng,
05:45
withoutsonder any realwerklike advancedgevorderde analysisanalise, to 2050,
128
330000
3000
sonder enige gevorderde analise, tot 2050,
05:48
there are two things that can increaseVerhoog the energyenergie use.
129
333000
3000
is daar twee dinge
wat energieverbruik kan verhoog.
05:51
First, populationbevolking growthgroei.
130
336000
2000
Eerste, bevolkingsgroei.
05:53
SecondTweede, economicekonomiese growthgroei.
131
338000
2000
Tweede, ekonomiese groei.
05:55
PopulationBevolking growthgroei will mainlyhoofsaaklik occurgebeur amongonder the poorestarmste people here
132
340000
3000
Bevolkingsgroei sal hoofsaaklik
onder die armste mense plaasvind,
05:58
because they have highhoë childkind mortalitysterfte
133
343000
2000
want hulle ervaar hoë kindersterftes
06:00
and they have manybaie childrenkinders perper womanvrou.
134
345000
2000
en hulle het baie kinders per vrou.
06:02
And [with] that you will get two extraekstra,
135
347000
2000
Met dit kom twee ekstra,
06:04
but that won'tsal nie changeverandering the energyenergie use very much.
136
349000
2000
maar energieverbruik sal nie
baie verander nie.
06:06
What will happengebeur is economicekonomiese growthgroei.
137
351000
3000
Wat sal gebeur is ekonomiese groei.
06:09
The bestbeste of here in the emergingontluikende economiesekonomieë --
138
354000
2000
Die mees welaf hier
in die opkomende ekonomieë --
06:11
I call them the NewNuwe EastOos --
139
356000
2000
ek noem hulle die Nuwe Ooste --
06:13
they will jumpspring the airlug linelyn.
140
358000
2000
hulle sal oor die luglyn spring.
06:15
"WoppWopp!" they will say.
141
360000
2000
"Whap!" sê hulle.
En hulle sal begin om so baie te gebruik
soos die Ou Weste reeds gebruik.
06:17
And they will startbegin to use as much as the OldOu WestWeste are doing alreadyreeds.
142
362000
3000
06:20
And these people, they want the washingwasgoed machinemasjien.
143
365000
3000
En dié mense, hulle wil ’n wasmasjien hê.
06:23
I told you. They'llHulle sal go there.
144
368000
2000
Soos ek gesê het: daar gaan hulle.
06:25
And they will doubledubbel theirhulle energyenergie use.
145
370000
2000
Hulle energieverbruik sal verdubbel.
06:27
And we hopehoop that the poorswak people will get into the electricelektriese lightlig.
146
372000
3000
En ons hoop dat die arm mense
elektriese lig sal kry.
Hulle kry twee-kind-families
sonder ’n stop in bevolkingsgroei.
06:30
And they'llhulle sal get a two-childtwee-kind familygesin withoutsonder a stop in populationbevolking growthgroei.
147
375000
2000
06:32
But the totaltotale energyenergie consumptionverbruik
148
377000
2000
Maar die totale energieverbruik
06:34
will increaseVerhoog to 22 unitseenhede.
149
379000
2000
sal verhoog tot 22 eenhede.
06:36
And these 22 unitseenhede --
150
381000
3000
En dié 22 eenhede --
06:39
still the richestrykste people use mostdie meeste of it.
151
384000
3000
steeds gebruik die rykstes die meeste.
06:43
So what needsbehoeftes to be donegedaan?
152
388000
2000
So wat moet gedoen word?
06:45
Because the riskrisiko,
153
390000
2000
Omdat die risiko,
06:47
the highhoë probabilitywaarskynlikheid of climateklimaat changeverandering is realwerklike.
154
392000
3000
die hoë waarskynlikheid
van klimaatsverandering,
06:50
It's realwerklike.
155
395000
2000
’n werklikheid is.
06:52
Of coursekursus they mustmoet be more energy-efficientenergie-doeltreffende.
156
397000
3000
Natuurlik moet hulle
meer energiedoeltreffend wees.
06:55
They mustmoet changeverandering behaviorgedrag in some way.
157
400000
2000
Hulle moet gedrag verander op ’n manier.
06:57
They mustmoet alsoook startbegin to produceproduseer greengroen energyenergie,
158
402000
2000
Hulle moet ook begin
groen energie produseer,
06:59
much more greengroen energyenergie.
159
404000
2000
baie meer groen energie.
07:01
But untiltotdat they have the samedieselfde energyenergie consumptionverbruik perper personpersoon,
160
406000
3000
Maar tot hulle dieselfde
energieverbruik per persoon het,
07:04
they shouldn'tmoenie give adviceadvies to othersander --
161
409000
2000
moet hulle nie raad gee aan ander --
07:06
what to do and what not to do.
162
411000
2000
wat om te doen of nie te doen nie.
07:08
(ApplauseApplous)
163
413000
2000
(Applous)
07:10
Here we can get more greengroen energyenergie all over.
164
415000
4000
Hier kan ons
meer groen energie kry van orals.
07:14
This is what we hopehoop maymag happengebeur.
165
419000
2000
Dis wat ons hoop mag gebeur.
07:16
It's a realwerklike challengeuitdaging in the futuretoekoms.
166
421000
3000
Dis ’n werklike toekomsuitdaging.
07:19
But I can assureverseker you that this womanvrou in the favelafavela in RioRio,
167
424000
3000
Maar ek verseker julle dat hierdie vrou
in die favela in Rio:
07:22
she wants a washingwasgoed machinemasjien.
168
427000
2000
sy wil ’n wasmasjien hê.
07:24
She's very happygelukkig about her ministerminister of energyenergie
169
429000
3000
Sy's baie gelukkig
met haar minister van energie
07:27
that providedmet dien verstande electricityelektrisiteit to everyonealmal --
170
432000
2000
wat elektrisiteit vir almal verskaf het --
07:29
so happygelukkig that she even votedgestem for her.
171
434000
3000
so gelukkig dat sy vir haar gestem het.
07:32
And she becamegeword DilmaDilma RousseffRousseff,
172
437000
2000
En sy word Dilma Rousseff,
07:34
the president-electPresident-elect
173
439000
2000
die pas gekose president
07:36
of one of the biggestgrootste democraciesdemokrasieë in the worldwêreld --
174
441000
2000
van een van die
grootste demokrasieë in die wêreld --
07:38
movingbeweeg from ministerminister of energyenergie to presidentpresident.
175
443000
3000
van minister van energie tot president.
07:41
If you have democracydemokrasie,
176
446000
2000
As jy ’n demokrasie het,
07:43
people will votestem for washingwasgoed machinesmasjiene.
177
448000
2000
sal mense stem vir wasmasjiene.
07:45
They love them.
178
450000
2000
Hulle's mal oor hulle.
07:49
And what's the magictowerkuns with them?
179
454000
2000
En wat is die wonder hiervan?
07:51
My mothermoeder explainedverduidelik the magictowerkuns with this machinemasjien
180
456000
3000
My ma't die wonder
van die masjien verduidelik
07:54
the very, very first day.
181
459000
2000
die heel, heel eerste dag.
07:56
She said, "Now HansHans,
182
461000
2000
Sy't gesê, "Nou Hans,
07:58
we have loadedgelaaide the laundrywassery.
183
463000
2000
ons het die wasgoed gelaai.
08:00
The machinemasjien will make the work.
184
465000
2000
Die masjien sal die werk doen.
08:02
And now we can go to the librarybiblioteek."
185
467000
2000
En nou kan ons biblioteek toe gaan."
08:04
Because this is the magictowerkuns:
186
469000
2000
Want dis die wonder:
08:06
you loadvrag the laundrywassery,
187
471000
2000
jy doen die wasgoed,
08:08
and what do you get out of the machinemasjien?
188
473000
2000
en wat kry jy uit die masjien?
08:10
You get booksboeke out of the machinesmasjiene,
189
475000
3000
Jy kry boeke uit die masjien,
08:13
children'skinders se booksboeke.
190
478000
2000
kinderboeke.
08:15
And mothermoeder got time to readlees for me.
191
480000
2000
My ma't tyd gehad om vir my te lees.
08:17
She lovedlief this. I got the "ABC'sABC se" --
192
482000
2000
Sy was mal daaroor. Ek kry die "ABC's."
08:19
this is where I startedbegin my careerberoep as a professorprofessor,
193
484000
3000
Dis waar my beroep as professor begin het,
08:22
when my mothermoeder had time to readlees for me.
194
487000
2000
toe my ma tyd gehad het om vir my te lees.
08:24
And she alsoook got booksboeke for herselfhaarself.
195
489000
2000
Sy't ook boeke vir haarself gekry.
08:26
She managedbestuur to studystudie EnglishEngels
196
491000
2000
Sy't dit reggekry om Engels te studeer
08:28
and learnleer that as a foreignbuitelandse languageTaal.
197
493000
2000
en dit te leer as ’n vreemde taal.
08:30
And she readlees so manybaie novelsromans,
198
495000
2000
En sy lees soveel romans,
08:32
so manybaie differentverskillende novelsromans here.
199
497000
3000
so baie verskillendes.
08:35
And we really, we really lovedlief this machinemasjien.
200
500000
3000
En ons hou baie, baie van die masjien.
08:39
And what we said, my mothermoeder and me,
201
504000
3000
En wat my ma en ek gesê het, is:
08:42
"Thank you industrializationindustrialization.
202
507000
3000
"Dankie, industrialisasie.
08:45
Thank you steelstaal millmeul.
203
510000
2000
Dankie, staalplettery.
08:47
Thank you powerkrag stationstasie.
204
512000
2000
Dankie, kragstasie.
08:49
And thank you chemicalchemiese processingverwerking industrybedryf
205
514000
3000
En dankie, chemiese industrie
08:52
that gavegegee us time to readlees booksboeke."
206
517000
2000
wat ons tyd gegee het om boeke te lees."
08:54
Thank you very much.
207
519000
2000
Baie dankie.
08:56
(ApplauseApplous)
208
521000
13000
(Applous)
Translated by Caren Smit
Reviewed by Christiaan Crafford

▲Back to top

ABOUT THE SPEAKER
Hans Rosling - Global health expert; data visionary
In Hans Rosling’s hands, data sings. Global trends in health and economics come to vivid life. And the big picture of global development—with some surprisingly good news—snaps into sharp focus.

Why you should listen

Even the most worldly and well-traveled among us have had their perspectives shifted by Hans Rosling. A professor of global health at Sweden's Karolinska Institute, his work focused on dispelling common myths about the so-called developing world, which (as he pointed out) is no longer worlds away from the West. In fact, most of the Third World is on the same trajectory toward health and prosperity, and many countries are moving twice as fast as the west did.

What set Rosling apart wasn't just his apt observations of broad social and economic trends, but the stunning way he presented them. Guaranteed: You've never seen data presented like this. A presentation that tracks global health and poverty trends should be, in a word: boring. But in Rosling's hands, data sings. Trends come to life. And the big picture — usually hazy at best — snaps into sharp focus.

Rosling's presentations were grounded in solid statistics (often drawn from United Nations and World Bank data), illustrated by the visualization software he developed. The animations transform development statistics into moving bubbles and flowing curves that make global trends clear, intuitive and even playful. During his legendary presentations, Rosling took this one step farther, narrating the animations with a sportscaster's flair.

Rosling developed the breakthrough software behind his visualizations through his nonprofit Gapminder, founded with his son and daughter-in-law. The free software — which can be loaded with any data — was purchased by Google in March 2007. (Rosling met the Google founders at TED.)

Rosling began his wide-ranging career as a physician, spending many years in rural Africa tracking a rare paralytic disease (which he named konzo) and discovering its cause: hunger and badly processed cassava. He co-founded Médecins sans Frontièrs (Doctors without Borders) Sweden, wrote a textbook on global health, and as a professor at the Karolinska Institut in Stockholm initiated key international research collaborations. He's also personally argued with many heads of state, including Fidel Castro.

Hans Rosling passed away in February 2017. He is greatly missed.


More profile about the speaker
Hans Rosling | Speaker | TED.com

Data provided by TED.

This site was created in May 2015 and the last update was on January 12, 2020. It will no longer be updated.

We are currently creating a new site called "eng.lish.video" and would be grateful if you could access it.

If you have any questions or suggestions, please feel free to write comments in your language on the contact form.

Privacy Policy

Developer's Blog

Buy Me A Coffee