ABOUT THE SPEAKER
David Burkus - Management researcher
David Burkus challenges the traditional and widely accepted principles of business management.

Why you should listen

David Burkus is an author, podcaster and associate professor of management at Oral Roberts University. His latest book, Under New Management, challenges traditional principles of business management and argues that many of them are outdated, outmoded or simply don't work -- and reveals what does. He is also the author of The Myths of Creativity: The Truth About How Innovative Companies and People Generate Great Ideas.

Burkus is a regular contributor to Harvard Business Review and Inc. magazine. His work has been featured in Fast Company, the Financial Times, Bloomberg BusinessWeek and "CBS This Morning." He's also the host of the award-winning podcast Radio Free Leader.

When he's not speaking or writing, Burkus is in the classroom. At Oral Roberts University, he teaches courses on organizational behavior, creativity and innovation, and strategic leadership. He serves on the advisory board of Fuse Corps, a nonprofit dedicated to making transformative and replicable change in local government.

Burkus lives in Tulsa with his wife and their two boys.

More profile about the speaker
David Burkus | Speaker | TED.com
TEDxUniversityofNevada

David Burkus: Why you should know how much your coworkers get paid

David Burkus: Hoekom jy behoort te weet wat jou medewerkers betaal word

Filmed:
2,056,498 views

Hoeveel word jy betaal? Hoe vergelyk dit met die mense saam met wie jy werk? Jy behoort te weet en hulle ook. So sê bestuursnavorser David Burkus. In hierdie praatjie bevraagteken Burkus ons kulturele aannames oor die geheimhouding van salarisse en voer oortuigende redes aan vir hoekom dit werknemers, organisasies en die samelewing kan bevoordeel om salarisse bekend te maak.
- Management researcher
David Burkus challenges the traditional and widely accepted principles of business management. Full bio

Double-click the English transcript below to play the video.

00:13
How much do you get paidbetaal?
0
1178
1412
Hoeveel word jy betaal?
00:15
Don't answerantwoord that out loudhard.
1
3155
1888
Moenie hardop antwoord nie.
00:17
But put a numberaantal in your headkop.
2
5666
1781
Maar sit ’n syfer in jou kop.
00:20
Now: How much do you think the personpersoon
sittingsit nextvolgende to you getskry paidbetaal?
3
8017
4643
Nou, hoeveel dink jy word
die persoon langs jou betaal?
00:25
Again, don't answerantwoord out loudhard.
4
13176
2159
Weereens, moenie hardop antwoord nie.
00:27
(LaughterLag)
5
15359
1102
(Gelag)
00:29
At work, how much do you think
6
17144
2358
By die werk, hoeveel dink jy
00:31
the personpersoon sittingsit in the cubiclecubicle
or the desklessenaar nextvolgende to you getskry paidbetaal?
7
19526
3938
word die persoon in die afskorting of
by die lessenaar langs jou betaal?
00:35
Do you know?
8
23488
1155
Weet jy?
00:36
Should you know?
9
24977
1365
Behoort jy te weet?
00:38
NoticeKennisgewing, it's a little uncomfortableongemaklik for me
to even askvra you those questionsvrae.
10
26961
3977
Let op, dis selfs effens ongemaklik vir my
om jou hierdie vrae te vra.
00:42
But admiterken it -- you kindsoort of want to know.
11
30962
3150
Maar erken dit -- jy wil so half weet.
00:46
MostDie meeste of us are uncomfortableongemaklik with the ideaidee
of broadcastingBroadcasting our salarysalaris.
12
34993
3525
Die meeste van ons is ongemaklik
met die idee om ons salaris uit te saai.
00:50
We're not supposedveronderstel to tell our neighborsbure,
13
38542
2149
Ons moenie ons bure vertel nie
00:52
and we're definitelybeslis not supposedveronderstel
to tell our officekantoor neighborsbure.
14
40715
3192
en ons moet beslis nie ons bure
by die kantoor vertel nie.
00:55
The assumedaanvaar reasonrede is that if everybodyalmal
knewgeweet what everybodyalmal got paidbetaal,
15
43931
3514
Ons neem aan die rede is dat as almal weet
wat almal anders betaal word,
00:59
then all hellhel would breakbreek looselos.
16
47469
1790
sal die duiwel los wees.
01:01
There'dDaar sou be argumentsargumente, there'ddie rooi be fightsgevegte,
17
49283
2101
Daar sal stryery en bakleiery wees,
01:03
there mightmag even be a fewpaar people who quitafsluit.
18
51408
2189
’n paar mense sal dalk selfs bedank.
Maar sê nou geheimhouding is
eintlik die rede vir al daai getwis?
01:05
But what if secrecygeheimhouding is actuallyeintlik
the reasonrede for all that strifetwis?
19
53621
3779
01:09
And what would happengebeur
if we removedverwyder that secrecygeheimhouding?
20
57424
2618
En wat sal gebeur as ons
daardie geheimhouding wegvat?
01:12
What if opennessopenheid actuallyeintlik increasedverhoog
the sensesin of fairnessregverdigheid and collaborationsamewerking
21
60599
3991
Wat as openheid eintlik die sin van
regverdigheid en samewerking
01:16
insidebinne a companymaatskappy?
22
64614
1222
in ’n maatskapy versterk?
01:17
What would happengebeur if we had
totaltotale paybetaal transparencydeursigtigheid?
23
65860
3586
Wat sou gebeur as ons totale
salaris-deursigtigheid gehad het?
01:22
For the pastverlede severalverskeie yearsjaar,
24
70254
1317
Oor die laaste paar jaar
01:23
I've been studyingstudeer the corporatekorporatiewe
and entrepreneurialentrepreneuriese leadersleiers
25
71595
2913
het ek dié korporatiewe en
ondernemingsleiers bestudeer
wat die konvensionele wysheid oor hoe om
’n maatskapy te bestuur, bevraagteken.
01:26
who questionvraag the conventionalkonvensionele wisdomwysheid
about how to runrun a companymaatskappy.
26
74532
3549
01:30
And the questionvraag of paybetaal keepshou comingkom up.
27
78105
2452
En die vraag oor betaling
kom aanhoudend ter sprake.
01:33
And the answersantwoorde keep surprisingverbasend.
28
81105
2450
En die antwoorde verras aanhoudend.
Dit blyk dat salaris-deursigtigheid --
01:36
It turnsdraaie out that paybetaal transparencydeursigtigheid --
29
84458
1807
om salarisse openlik
in ’n maatskapy te deel --
01:38
sharingdeel salariessalarisse openlyopenlik
acrossoor a companymaatskappy --
30
86289
2110
01:40
makesfabrikate for a better workplacewerkplek
for bothbeide the employeewerknemer
31
88423
2649
’n beter werkplek
vir beide die werknemer
en vir die organisasie maak.
01:43
and for the organizationorganisasie.
32
91096
1587
As mense nie weet hoe hul salaris
met hul gelykes s’n vergelyk nie
01:45
When people don't know how theirhulle paybetaal
comparesvergelyk to theirhulle peers'portuurgroep se,
33
93362
3099
01:48
they're more likelywaarskynlik to feel underpaidskeld
34
96485
1816
is hulle meer geneig om onderbetaal
01:50
and maybe even discriminatedgediskrimineer againstteen.
35
98325
1935
en dalk selfs teen gediskrimineer te voel.
01:52
Do you want to work at a placeplek
that toleratesverdra the ideaidee
36
100646
2575
Wil jy by ’n plek werk wat toelaat
01:55
that you feel underpaidskeld
or discriminatedgediskrimineer againstteen?
37
103245
2804
dat jy onderbetaal
en teen gediskrimineer voel?
01:58
But keepingbewaring salariessalarisse secretgeheim
does exactlypresies that,
38
106697
2510
Maar om salarisse geheim
te hou doen presies dit,
02:01
and it's a practicepraktyk
as oldou as it is commonalgemene,
39
109231
2883
en dis ’n praktyk so oud
soos wat dit algemeen is,
02:04
despiteten spyte van the factfeit
that in the UnitedVerenigde StatesState van Amerika,
40
112674
2092
ten spyte daarvan
dat in die VSA
02:06
the lawwet protectsbeskerm an employee'swerknemer se right
to discussbespreek theirhulle paybetaal.
41
114790
3450
die wet ’n werknemer se reg
om sy salaris te bespreek, beskerm.
02:11
In one famousberoemde examplebyvoorbeeld from decadesdekades agogelede,
42
119417
2558
In een beroemde
voorbeeld van dekades gelede
02:13
the managementbestuur of VanityVanity FairBillike magazinetydskrif
43
121999
2106
het die bestuur van
die tydskrif Vanity Fair
02:16
actuallyeintlik circulatedgesirkuleer a memoMusina entitledgeregtig:
44
124129
2120
sowaar ’n memo rondgestuur met die titel:
"Belet op bespreking onder werknemers
van salaris ontvang."
02:18
"ForbiddingVerbied DiscussionBespreking AmongOnder
EmployeesWerknemers of SalarySalaris ReceivedOntvang."
45
126273
3205
BELET op bespreking onder werknemers
van salaris ontvang.
02:21
"ForbiddingVerbied" discussionbespreking amongonder
employeeswerknemers of salarysalaris receivedontvang.
46
129502
3322
02:25
Now that memoMusina didn't sitsit well
with everybodyalmal.
47
133482
2147
Almal het wel nie
daai memo aanvaar nie.
02:27
NewNuwe YorkYork literaryliterêre figuresfigure
DorothyDorothy ParkerParker,
48
135653
2046
New York literêre figure Dorothy Parker,
Robert Benchley en Robert Sherwood,
02:29
RobertRobert BenchleyBenchley and RobertRobert SherwoodSherwood,
49
137723
1762
02:31
all writersskrywers in the AlgonquinAlgonquin RoundRonde TableTabel,
50
139509
2441
almal skrywers in die
Algonquin Round Table,
02:33
decidedbesluit to standstaan up for transparencydeursigtigheid
51
141974
1781
het vir deursigtigheid opgestaan
02:35
and showedgetoon up for work the nextvolgende day
52
143779
1732
en is die dag daarna werk toe
02:37
with theirhulle salarysalaris writtengeskryf on signstekens
hanginghang from theirhulle necknek.
53
145535
3214
met hulle salarisse op bordjies geskryf
en om hulle nekke gehang.
02:40
(LaughterLag)
54
148773
1548
(Gelag)
02:42
ImagineStel jou voor showingwys up for work
55
150716
1575
Verbeel jou jy kom by die werk
02:44
with your salarysalaris just writtengeskryf
acrossoor your chestbors for all to see.
56
152315
3490
met jou salaris sommer op jou
bors geskryf vir almal om te sien.
Maar hoekom wil ’n maatskapy
salarisbesprekings ontmoedig?
02:49
But why would a companymaatskappy even want
to discourageontmoedig salarysalaris discussionsbesprekings?
57
157573
3270
02:52
Why do some people go alongsaam with it,
while othersander revoltopstand againstteen it?
58
160867
3332
Hoekom stem party daarmee saam
terwyl ander daarteen wil opstaan?
02:57
It turnsdraaie out that in additionDaarbenewens
to the assumedaanvaar reasonsredes,
59
165906
3044
Dit blyk dat buiten die aangenome redes
03:00
paybetaal secrecygeheimhouding is actuallyeintlik a way
to savered a lot of moneygeld.
60
168974
3303
salaris-geheimhouding eintlik
’n manier is om baie geld te spaar.
Sien, om salarisse geheim te hou
03:04
You see, keepingbewaring salariessalarisse secretgeheim
61
172301
1911
03:06
leadsleidrade to what economistsekonome call
"informationinligting asymmetryasymmetry."
62
174236
2951
lei tot wat ekonome
"inligting-asimmetrie" noem.
In só ’n onderhandelingsituasie
03:09
This is a situationsituasie where,
in a negotiationonderhandeling,
63
177211
2271
03:11
one partypartytjie has loadsvragte more
informationinligting than the other.
64
179506
2998
het een party hope meer
inligting as die ander een.
03:14
And in hiringhuur or promotionbevordering
or annualjaarlikse raisein te samel discussionsbesprekings,
65
182887
3410
En in besprekings oor aanstellings,
bevorderings of jaarlikse vehogings
03:18
an employerwerkgewer can use that secrecygeheimhouding
to savered a lot of moneygeld.
66
186321
3658
kan ’n werkgewer dié geheimhouding
gebruik om baie geld te spaar.
Dink net hoeveel beter jy
vir ’n verhoging sou kon onderhandel
03:22
ImagineStel jou voor how much better
you could negotiateonderhandel for a raisein te samel
67
190518
2624
03:25
if you knewgeweet everybody'salmal is salarysalaris.
68
193166
1807
as jy geweet het wat almal verdien.
03:29
EconomistsEkonome warnwaarsku that informationinligting asymmetryasymmetry
69
197612
2441
Ekonome waarsku dat inligting-asimmetrie
markte kan laat skeefloop.
03:32
can causeoorsaak marketsmarkte to go awrypartykeer.
70
200077
1647
Iemand los ’n salarisstrokie
op die fotostaatmasjien,
03:33
SomeoneIemand leavesblare a paybetaal stubsaadjie on the copierkopieerder,
71
201748
1906
03:35
and suddenlyskielik everybodyalmal
is shoutingskree at eachelke other.
72
203678
2418
en skielik skree almal op mekaar.
03:38
In factfeit, they even warnwaarsku
73
206866
1706
Hulle waarsku selfs
03:40
that informationinligting asymmetryasymmetry
can leadlei to a totaltotale marketmark failuremislukking.
74
208596
4817
dat inligting-asimmetrie tot
’n totale markmislukking kan lei.
03:46
And I think we're almostbyna there.
75
214095
2014
En ek dink ons is amper daar.
Dis hoekom:
03:48
Here'sHier is why:
76
216133
1166
Eerstens het meeste werknemers
geen idee hoe hul salaris vergelyk nie.
03:49
first, mostdie meeste employeeswerknemers have no ideaidee
how theirhulle paybetaal comparesvergelyk to theirhulle peers'portuurgroep se.
77
217323
4928
03:54
In a 2015 surveyopname of 70,000 employeeswerknemers,
78
222834
3850
In ’n 2015-opname van 70 000 werknemers
03:58
two-thirdstwee-derdes of everyonealmal who is paidbetaal
at the marketmark ratekoers
79
226708
3381
het twee derdes van almal
wat die marktarief betaal word
04:02
said that they feltgevoel they were underpaidskeld.
80
230113
2232
gesê hulle voel onderbetaal.
04:05
And of everybodyalmal who feltgevoel
that they were underpaidskeld,
81
233036
2879
En uit almal wat gevoel het
hulle word onderbetaal,
het 60% gesê hulle
beplan om te bedank,
04:07
60 percentpersent said
that they intendedbedoel to quitafsluit,
82
235939
2953
04:10
regardlessongeag of where they were --
underpaidskeld, overpaidoorbetaal
83
238916
2888
ongeag of hulle onderbetaal, oorbetaal
of presies die marktarief betaal word.
04:13
or right at the marketmark ratekoers.
84
241828
1579
04:16
If you were partdeel of this surveyopname,
what would you say?
85
244200
2460
Wat sou jy in hierdie opname gesê het?
Word jy onderbetaal?
04:18
Are you underpaidskeld?
86
246684
1276
Wel, wag -- hoe weet jy eers?
04:19
Well, wait -- how do you even know,
87
247984
2325
Want jy mag nie daaroor praat nie.
04:22
because you're not allowedtoegelaat
to talk about it?
88
250333
2133
04:24
NextVolgende, informationinligting asymmetryasymmetry, paybetaal secrecygeheimhouding,
89
252911
3599
Volgende, inligting-asimmetrie,
salaris-geheimhouding,
04:28
makesfabrikate it easiermakliker to ignoreignoreer
the discriminationdiskriminasie
90
256534
2779
maak dit makliker om
die diskriminasie te ignoreer
04:31
that's alreadyreeds presentteenwoordig
in the marketmark todayvandag.
91
259337
2467
wat reeds vandag
in die mark teenwoordig is.
04:34
In a 2011 reportverslag from the InstituteInstituut
for Women'sVroue se PolicyBeleid ResearchNavorsing,
92
262217
3697
In ’n 2011-verslag van die
Institute for Women's Policy Research
04:37
the gendergeslag wageloon gapgaping
betweentussen menmans and womenvroue
93
265938
2124
was die salarisgaping
tussen mans en vroue 23%.
04:40
was 23 percentpersent.
94
268086
1738
04:42
This is where that 77 centssent
on the dollardollar comeskom from.
95
270451
2619
Dit is waar daardie 77 sent
op die dollar vandaan kom.
04:45
But in the FederalFederale GovernmentRegering,
96
273641
1463
Maar in die Federale Regering,
waar salarisse op sekere
vlakke vasgestel is
04:47
where salariessalarisse are pinnedVasgepen
to certainsekere levelsvlakke
97
275128
2063
en almal weet wat dié vlakke is,
04:49
and everybodyalmal knowsweet
what those levelsvlakke are,
98
277215
2040
krimp die salarisgaping
tussen geslagte na 11%,
04:51
the gendergeslag wageloon gapgaping
shrinkskrimp to 11 percentpersent --
99
279279
2085
04:53
and this is before controllingbeherende
for any of the factorsfaktore
100
281388
2576
en dit vóór gekontrolleer is
vir enige van die faktore
04:55
that economistsekonome arguestry over
whetherof or not to controlbeheer for.
101
283988
2893
waaroor ekonome stry
om te kontrolleer of nie.
04:59
If we really want to closenaby
the gendergeslag wageloon gapgaping,
102
287264
2672
As ons die salarisgaping
tussen die geslagte wil oorbrug,
05:01
maybe we should startbegin
by openingopening up the payrollsalarisstelsel.
103
289960
2488
moet ons dalk begin
om die loonlys oop te maak.
05:04
If this is what totaltotale
marketmark failuremislukking lookslyk like,
104
292864
3222
As dit is hoe totale markmislukking lyk,
dan bly openheid die enigste manier
om regverdigheid te verseker.
05:08
then opennessopenheid remainsoorblyfsels
the only way to ensureverseker fairnessregverdigheid.
105
296110
3268
05:12
Now, I realizebesef that lettingverhuring people
know what you make
106
300274
2501
Ek besef dat om mense
te laat weet wat jy verdien
dalk ongemaklik mag voel,
05:14
mightmag feel uncomfortableongemaklik,
107
302799
1646
maar is dit nie minder ongemaklik
05:16
but isn't it lessminder uncomfortableongemaklik
108
304469
1515
05:18
than always wonderingwonder
if you're beingwese discriminatedgediskrimineer againstteen,
109
306008
2880
as om altyd te wonder of jy
teen gediskrimineer word nie of
05:20
or if you wifevrou or your daughterdogter
or your sistersuster is beingwese paidbetaal unfairlyonbillik?
110
308912
3762
of jou vrou of jou dogter of jou suster
onregverdig betaal word nie?
05:25
OpennessOopheid remainsoorblyfsels the bestbeste way
to ensureverseker fairnessregverdigheid,
111
313353
3940
Openheid bly die beste manier
om regverdigheid te verseker
05:29
and paybetaal transparencydeursigtigheid does that.
112
317317
1913
en salaris-deursigtigheid doen dit.
05:31
That's why entrepreneurialentrepreneuriese leadersleiers
and corporatekorporatiewe leadersleiers
113
319991
2680
Dis hoekom korporatiewe
en ondernemingsleiers
05:34
have been experimentingeksperimenteer
with sharingdeel salariessalarisse for yearsjaar.
114
322695
2793
al vir jare met dié aspek
van salarisse eksperimenteer.
05:37
Like DaneDane AtkinsonAtkinson.
115
325512
1413
Soos Dane Atkinson.
Dane is 'n reeks-entrepreneur
05:38
DaneDane is a serialserie entrepreneurentrepreneur
who startedbegin manybaie companiesmaatskappye
116
326949
3879
wat baie maatskapye
met geheime salarisse begin het,
05:42
in a paybetaal secrecygeheimhouding conditiontoestand
117
330852
1582
05:44
and even used that conditiontoestand
to paybetaal two equallyewe qualifiedgekwalifiseer people
118
332458
3353
en hy't dit selfs gebruik om
twee mense met dieselfde kwalifikasies
dramaties verskillend te betaal,
05:47
dramaticallydramaties differentverskillende salariessalarisse,
119
335835
1696
afhangend van hoe goed
hulle kon onderhandel.
05:49
dependingafhangend on how well
they could negotiateonderhandel.
120
337555
2169
05:52
And DaneDane saw the strifetwis
that happenedgebeur as a resultgevolg of this.
121
340091
3331
En Dane het die twiste gesien
wat as gevolg hiervan ontstaan het.
So toe hy sy nuutste maatskapy,
SumAll, gestig het,
05:55
So when he startedbegin
his newestnuutste companymaatskappy, SumAllSumAll,
122
343888
2227
05:58
he committedverbind to salarysalaris transparencydeursigtigheid
from the beginningbegin.
123
346139
3110
het hy hom van die begin af
aan salaris-deursigtigheid gewy.
06:01
And the resultsresultate have been amazingongelooflike.
124
349821
1738
En die resultate is merkwaardig.
06:04
And in studystudie after studystudie,
125
352424
1622
En in studie op studie,
as mense weet hoe hulle betaal word
06:06
when people know
how they're beingwese paidbetaal
126
354070
1876
en hoe dit met hul gelykes vergelyk,
06:07
and how that paybetaal comparesvergelyk to theirhulle peers'portuurgroep se,
127
355970
2029
is hulle meer geneig om hard
te werk om beter te presteer,
06:10
they're more likelywaarskynlik to work hardhard
to improveverbeter theirhulle performanceoptrede,
128
358023
2933
meer geneig om betrokke te wees
en minder geneig om te bedank.
06:12
more likelywaarskynlik to be engagedbesig,
and they're lessminder likelywaarskynlik to quitafsluit.
129
360980
2849
06:15
That's why Dane'sDane se not alonealleen.
130
363853
1402
Dis hoekom Dane nie alleen is nie.
06:17
From technologytegnologie start-upsStart-ups like BufferBuffer,
131
365279
2171
Van nuwe tegnologie-maatskapye soos Buffer,
06:19
to the tenstien of thousandsduisende
of employeeswerknemers at WholeHele FoodsVoedsel,
132
367915
3346
tot die tienduisende
werknemers by Whole Foods,
waar nie net jou salaris beskikbaar
is vir almal om te sien nie,
06:23
where not only is your salarysalaris
availablebeskikbaar for everyonealmal to see,
133
371285
3167
06:26
but the performanceoptrede datadata
for the storewinkel and for your departmentdepartement
134
374476
3000
maar die prestasiedata vir die
winkel en vir jou departement
op die maatskapy
se intranet beskikbaar is,
06:29
is availablebeskikbaar on the companymaatskappy intranetintranet
135
377500
1919
06:31
for all to see.
136
379443
1222
vir almal om te sien.
06:33
Now, paybetaal transparencydeursigtigheid
takes a lot of formsvorms.
137
381985
2462
Nou, salaris-deursigtigheid
neem baie vorme.
Een grootte pas nie vir almal nie.
06:36
It's not one sizegrootte fitspas all.
138
384471
1598
Party maak hul salarisse
bekend vir almal om te sien.
06:38
Some postPost theirhulle salariessalarisse for all to see.
139
386093
2496
Party hou dit binne die maatskapy.
06:40
Some only keep it insidebinne the companymaatskappy.
140
388613
2301
06:42
Some postPost the formulaformule for calculatingBerekening van paybetaal,
141
390938
2585
Party maak die formule om
salarisse uit te werk bekend.
06:45
and othersander postPost the paybetaal levelsvlakke
142
393547
1774
Ander maak die salarisvlakke bekend
en heg almal aan hulle vlak.
06:47
and affixbring everybodyalmal to that levelvlak.
143
395345
1778
So jy hoef nie bordjies te maak
06:49
So you don't have to make signstekens
144
397147
2049
vir al jou werknemers
om in die kantoor te dra nie.
06:51
for all of your employeeswerknemers
to weardra around the officekantoor.
145
399220
2524
06:53
And you don't have to be
the only one wearingdra a signteken
146
401768
2914
En jy hoef nie die enigste een
te wees wat ’n bordjie dra
wat jy by die huis gemaak het nie.
06:56
that you madegemaak at home.
147
404706
1222
06:58
But we can all take greatergroter stepsstappe
towardsteenoor paybetaal transparencydeursigtigheid.
148
406494
3204
Maar almal kan groter stappe
na deursigtigheid neem.
07:02
For those of you that have the authoritygesag
149
410233
2028
Vir dié van julle wat die gesag het
om vooruit te beweeg na deursigtigheid:
07:04
to moveskuif forwardvorentoe towardsteenoor transparencydeursigtigheid:
150
412285
1794
07:06
it's time to moveskuif forwardvorentoe.
151
414103
1475
dis tyd om vooruit te beweeg.
07:07
And for those of you
that don't have that authoritygesag:
152
415943
2468
En vir dié van julle wat
nie die gesag het nie:
07:10
it's time to standstaan up for your right to.
153
418435
1979
dis tyd om op te kom vir jou reg daartoe.
07:13
So how much do you get paidbetaal?
154
421263
1725
So hoeveel word jy betaal?
07:16
And how does that comparevergelyk
to the people you work with?
155
424186
2627
En hoe vergelyk dit met die
mense saam met wie jy werk?
07:19
You should know.
156
427190
1306
Jy behoort te weet.
07:21
And so should they.
157
429312
1275
En hulle ook.
07:23
Thank you.
158
431936
1168
Dankie.
07:25
(ApplauseApplous)
159
433128
3178
(Applous)
Translated by Elri Marais
Reviewed by Ingrid Lezar

▲Back to top

ABOUT THE SPEAKER
David Burkus - Management researcher
David Burkus challenges the traditional and widely accepted principles of business management.

Why you should listen

David Burkus is an author, podcaster and associate professor of management at Oral Roberts University. His latest book, Under New Management, challenges traditional principles of business management and argues that many of them are outdated, outmoded or simply don't work -- and reveals what does. He is also the author of The Myths of Creativity: The Truth About How Innovative Companies and People Generate Great Ideas.

Burkus is a regular contributor to Harvard Business Review and Inc. magazine. His work has been featured in Fast Company, the Financial Times, Bloomberg BusinessWeek and "CBS This Morning." He's also the host of the award-winning podcast Radio Free Leader.

When he's not speaking or writing, Burkus is in the classroom. At Oral Roberts University, he teaches courses on organizational behavior, creativity and innovation, and strategic leadership. He serves on the advisory board of Fuse Corps, a nonprofit dedicated to making transformative and replicable change in local government.

Burkus lives in Tulsa with his wife and their two boys.

More profile about the speaker
David Burkus | Speaker | TED.com

Data provided by TED.

This site was created in May 2015 and the last update was on January 12, 2020. It will no longer be updated.

We are currently creating a new site called "eng.lish.video" and would be grateful if you could access it.

If you have any questions or suggestions, please feel free to write comments in your language on the contact form.

Privacy Policy

Developer's Blog

Buy Me A Coffee