ABOUT THE SPEAKER
Gever Tulley - Tinkerer
The founder of the Tinkering School, Gever Tulley likes to build things with kids.

Why you should listen

Gever Tulley writes the best Twitters: Just landed my paraglider in an empty field behind Santa 8arbara. ... Making amazing tshirts with a laser cutter at the maker faire in austin. ... Washing fruit, putting sheets on bunkbeds, and grinding up aluminum foil in a cheap blender ... Updating the school blog, trying to figure out how many cubic feet of air are in a 5 gallon cylinder at 200 PSI. ... Trying to figure out if the tinker kids are going to be able to get molten iron from magnetite sand ...

A software engineer, Gever Tulley is the co-founder of the Tinkering School, a weeklong camp where lucky kids get to play with their very own power tools. He's interested in helping kids learn how to build, solve problems, use new materials and hack old ones for new purposes. He's also a certified paragliding instructor.

More profile about the speaker
Gever Tulley | Speaker | TED.com
TED2009

Gever Tulley: Life lessons through tinkering

Gever Tuelly bied lewenslesse aan deur knutselwerk

Filmed:
1,292,811 views

Gever Tulley gebruik aangrypende foto's en video-opnames om die waardevolle lesse wat kinders by sy Knutselwerkskool leer te demonstreer. Wanneer hulle toegerus word met gereedskap, materiale en leiding ken hierdie jong verbeeldings geen perke nie en kreatiewe probleemoplossing neem oor om unieke bote, brûe en selfs ’n tuimeltrein te bou.
- Tinkerer
The founder of the Tinkering School, Gever Tulley likes to build things with kids. Full bio

Double-click the English transcript below to play the video.

00:12
This is the exactpresiese momentoomblik
0
0
4000
Hierdie is die einste oomblik
00:16
that I startedbegin creatingskep something calledgenoem TinkeringTinkering SchoolSkool.
1
4000
5000
wat ek ’n Knutselwerkskool begin skep het.
00:21
TinkeringTinkering SchoolSkool is a placeplek where kidskinders can pickaf te haal up sticksstokkies
2
9000
4000
Knutselwerkskool is ’n plek waar kinders stokke, hammers
00:25
and hammershamers and other dangerousgevaarlike objectsvoorwerpe,
3
13000
4000
en ander gevaarlike voorwerpe kan optel,
00:29
and be trustedvertrou.
4
17000
2000
en vertrou kan word.
00:31
TrustedVertrou not to hurtseer themselveshulself,
5
19000
2000
Vertrou word om nie hulleself
00:33
and trustedvertrou not to hurtseer othersander.
6
21000
4000
of ander seer te maak nie.
00:37
TinkeringTinkering SchoolSkool doesn't followvolg a setstel curriculumkurrikulum,
7
25000
3000
Knutselwerk Skool volg nie ’n vasgestelde kurrikulum nie.
00:40
and there are no teststoetse.
8
28000
2000
En daar is geen toetse nie.
00:42
We're not tryingprobeer to teachleer anybodyenigiemand any specificspesifieke thing.
9
30000
4000
Ons probeer nie om vir iemand een spesifieke ding te leer nie.
00:46
When the kidskinders arrivekom
10
34000
3000
Wanneer die kinders aankom
00:49
they're confrontedgekonfronteer with lots of stuffdinge:
11
37000
2000
word hulle gekonfronteer met baie goeters,
00:51
woodhout and nailsnaels and ropetou and wheelswiele,
12
39000
4000
hout en spykers en tou en wiele,
00:55
and lots of toolsgereedskap, realwerklike toolsgereedskap.
13
43000
5000
en baie regte egte gereedskap.
01:00
It's a six-dayses-dag immersivemeeslepende experienceervaring for the kidskinders.
14
48000
5000
Dis ’n ses-dae lange ervaring waarin die kinders hulself kan verdiep.
01:05
And withinbinne that contextkonteks, we can offeraanbod the kidskinders time --
15
53000
4000
En binne daardie konteks kan ons vir die kinders tyd bied.
01:09
something that seemsblyk in shortkort supplytoevoer
16
57000
3000
Iets wat oënskynlik skaars is
01:12
in theirhulle over-scheduledveel geskeduleer liveslewens.
17
60000
3000
in hulle oorvol lewens.
01:15
Our goaldoel is to ensureverseker that they leaveverlaat
18
63000
3000
Ons doelwit is om te verseker dat hulle weggaan
01:18
with a better sensesin of how to make things
19
66000
2000
met ’n beter idee van hoe om goed te maak
01:20
than when they arrivedaangekom,
20
68000
3000
as toe hulle aangekom het,
01:23
and the deepdiep internalinterne realizationverwesenliking
21
71000
3000
en die diepe gewaarwording
01:26
that you can figurefiguur things out by foolingflous around.
22
74000
4000
dat ’n mens dinge kan baasraak deur rond te speel.
01:30
Nothing ever turnsdraaie out as plannedbeplan ... ever.
23
78000
5000
Niks draai ooit uit soos beplan nie.
01:35
(LaughterLag)
24
83000
2000
(Gelag)
01:37
And the kidskinders soonbinnekort learnleer
25
85000
2000
En die kinders leer vinnig
01:39
that all projectsprojekte go awrypartykeer --
26
87000
4000
dat alle projekte skeefloop --
01:43
(LaughterLag)
27
91000
1000
(Gelag)
01:44
and becomeword at easeverlig with the ideaidee that everyelke stepstap
28
92000
2000
en word gerus met die idee dat elke tree in ’n
01:46
in a projectprojek is a stepstap closernader
29
94000
3000
projek ’n tree nader is aan
01:49
to sweetsoet successsukses,
30
97000
3000
soete sukses
01:52
or gleefulgleeful calamityonheil.
31
100000
4000
of vrolike rampspoed.
01:56
We startbegin from doodlesdoodles and sketchessketse.
32
104000
4000
Ons begin met krabbels en sketse.
02:00
And sometimessoms we make realwerklike plansplanne.
33
108000
3000
En partykeer maak ons regte planne.
02:03
And sometimessoms we just startbegin buildinggebou.
34
111000
4000
En soms begin ons sommer net bou.
02:07
BuildingGebou is at the hearthart of the experienceervaring:
35
115000
3000
Bou is ’n kerndeel van die ervaring.
02:10
handshande on, deeplydiep immersedgedompel
36
118000
3000
Prakties, in dit verdiep
02:13
and fullyten volle committedverbind to the problemprobleem at handhand.
37
121000
4000
en ten volle verbind tot die taak voor hulle.
02:17
RobinRobin and I, actingWaarnemende as collaboratorsbuiteklubs,
38
125000
3000
Robin en ek tree op as medewerkers,
02:20
keep the landscapelandskap of the projectsprojekte
39
128000
2000
en ons hou die landskap van die projekte
02:22
tiltedskuins gehou towardsteenoor completionvoltooiing.
40
130000
3000
gekantel na voltooiing.
02:25
SuccessSukses is in the doing,
41
133000
3000
Sukses is in die doenwerk.
02:28
and failuresmislukkings are celebratedgevierde and analyzedontleed.
42
136000
3000
En mislukkings word gevier en geanaliseer.
02:31
ProblemsProbleme becomeword puzzleslegkaarte
43
139000
3000
Probleme word raaisels
02:34
and obstaclesstruikelblokke disappearverdwyn.
44
142000
4000
en hindernisse verdwyn.
02:38
When facedgekonfronteer with particularlyveral difficultmoeilik
45
146000
2000
Wanneer ’n besonder moeilike
02:40
setbacksterugslae or complexitieskompleksiteit,
46
148000
2000
terugslag of kompleksiteit opduik,
02:42
a really interestinginteressant behaviorgedrag emergesna vore: decorationversiering.
47
150000
5000
kom ’n baie interessante gedrag na vore: versiering.
02:47
(LaughterLag)
48
155000
3000
(Gelag)
02:50
DecorationVersiering of the unfinishedonvoltooide projectprojek
49
158000
2000
Die versiering van die onvoltooide projek
02:52
is a kindsoort of conceptualkonseptuele incubationinkubasie.
50
160000
4000
is ’n soort konseptuele inkubasie.
02:56
From these interludesinterludes come deepdiep insightsinsigte
51
164000
3000
In die tussentyd kom diep insigte na vore
02:59
and amazingongelooflike newnuwe approachesbenaderings to solvingoplossing the problemsprobleme
52
167000
3000
en ongelooflike nuwe benaderings tot die oplossing van probleme
03:02
that had them frustratedgefrustreerd just momentsoomblikke before.
53
170000
5000
wat hulle net oomblike van te vore frustreerd gehad het.
03:07
All materialsmateriaal are availablebeskikbaar for use.
54
175000
5000
Alle materiale is beskikbaar vir gebruik.
03:12
Even those mundaneaards, hatefulhaatlike, plasticplastiek grocerykruideniersware bagssakke
55
180000
6000
Selfs daardie vervelige, vieslike plastiek inkopiesakke
03:18
can becomeword a bridgeoorbrug
56
186000
2000
kan ’n brug word,
03:20
strongersterker than anyoneenigiemand imaginedverbeel.
57
188000
4000
sterker as wat enigiemand kon dink.
03:24
And the things that they buildbou
58
192000
3000
En die dinge wat hulle bou,
03:27
amazeverbaas even themselveshulself.
59
195000
3000
verbaas selfs hulleself.
03:30
VideoVideo: ThreeDrie, two, one, go!
60
198000
4000
Video: Drie, twee, een, GAAN!
03:41
GeverGever TulleyTulley: A rollercoasterry builtgebou by seven-year-oldssewe--jariges.
61
209000
4000
Gever Tulley: ’n Tuimeltrein gebou deur sewe-jariges.
03:45
VideoVideo: YayJippieee!
62
213000
3000
Video: Jippie!
03:48
(ApplauseApplous)
63
216000
2000
(Applous)
03:50
GTGT: Thank you. It's been a great pleasureplesier.
64
218000
3000
Gever Tulley: Dankie. Dit was ’n groot plesier.
03:53
(ApplauseApplous)
65
221000
6000
(Applous)
Translated by Ingrid Lezar
Reviewed by Christiaan Crafford

▲Back to top

ABOUT THE SPEAKER
Gever Tulley - Tinkerer
The founder of the Tinkering School, Gever Tulley likes to build things with kids.

Why you should listen

Gever Tulley writes the best Twitters: Just landed my paraglider in an empty field behind Santa 8arbara. ... Making amazing tshirts with a laser cutter at the maker faire in austin. ... Washing fruit, putting sheets on bunkbeds, and grinding up aluminum foil in a cheap blender ... Updating the school blog, trying to figure out how many cubic feet of air are in a 5 gallon cylinder at 200 PSI. ... Trying to figure out if the tinker kids are going to be able to get molten iron from magnetite sand ...

A software engineer, Gever Tulley is the co-founder of the Tinkering School, a weeklong camp where lucky kids get to play with their very own power tools. He's interested in helping kids learn how to build, solve problems, use new materials and hack old ones for new purposes. He's also a certified paragliding instructor.

More profile about the speaker
Gever Tulley | Speaker | TED.com

Data provided by TED.

This site was created in May 2015 and the last update was on January 12, 2020. It will no longer be updated.

We are currently creating a new site called "eng.lish.video" and would be grateful if you could access it.

If you have any questions or suggestions, please feel free to write comments in your language on the contact form.

Privacy Policy

Developer's Blog

Buy Me A Coffee