ABOUT THE SPEAKER
Graham Hill - Journalist
Graham Hill is the founder of TreeHugger.com and LifeEdited; he travels the world to tell stories of sustainability and minimalism. He tweets at @GHill.

Why you should listen
Graham Hill is the founder of LifeEdited, dedicated to helping people design their lives for more happiness with less stuff. When he started the company in 2010, it brought the ideas of his previous project, the eco-blog and vlog TreeHugger.com, into design and architecture. (The TreeHugger team joined the Discovery Communications network as a part of their Planet Green initiative, and Hill now makes appearances on the green-oriented cable channel.)

Before Treehugger, Hill studied architecture and design (his side business is making those cool ceramic Greek coffee cups). His other company, ExceptionLab, is devoted to creating sustainable prototypes -- think lamps made from recycled blinds and ultra-mod planters that are also air filters.

Hill is the author of Weekday Vegetarian, available as a TED Book on Amazon and Apple's iBooks.

 

More profile about the speaker
Graham Hill | Speaker | TED.com
TED2010

Graham Hill: Why I'm a weekday vegetarian

Graham Hill: Hoekom ek ’n weeksdag vegetariër is

Filmed:
2,651,431 views

Ons ken almal die aanvoerings dat dit beter vir die omgewing en diere is om vegetaries te wees, maar in ons karnivoriese kultuur is dit moeilik om die verandering te maak. Graham Hill het ’n kragtige en pragmatiese voorstel...
- Journalist
Graham Hill is the founder of TreeHugger.com and LifeEdited; he travels the world to tell stories of sustainability and minimalism. He tweets at @GHill. Full bio

Double-click the English transcript below to play the video.

00:17
About a yearjaar agogelede,
0
2000
2000
Ongeveer ’n jaar gelede,
00:19
I askedgevra myselfmyself a questionvraag:
1
4000
2000
het ek myself gevra:
00:21
"KnowingWete what I know,
2
6000
2000
"Inaggenome wat ek weet,
00:23
why am I not a vegetarianvegetariese?"
3
8000
2000
hoekom is ek nie ’n vegetariër nie?"
00:25
After all, I'm one of the greengroen guys:
4
10000
3000
Ek is immers een van die groen ouens.
00:28
I grewgegroei up with hippiehippie parentsouers in a logMeld cabinkajuit.
5
13000
3000
Ek het in ’n houthut met hippie ouers grootgeword.
00:31
I startedbegin a sitewerf calledgenoem TreeHuggerTreeHugger --
6
16000
3000
Ek het ’n webtuiste genaamd Treehugger begin,
00:36
I caresorg about this stuffdinge.
7
21000
3000
ek gee om hieroor.
00:39
I knewgeweet that eatingeet a mereblote hamburgerhamburger a day
8
24000
2000
Ek weet dat ’n enkele hamburger per dag
00:41
can increaseVerhoog my riskrisiko of dyingsterf by a thirdderde.
9
26000
3000
my sterfrisiko met ’n derde kan vermeerder.
00:45
CrueltyWreedheid: I knewgeweet that the 10 billionmiljard
10
30000
3000
Wreedheid: ek weet dat die 10 miljard
00:48
animalsdiere we raisein te samel eachelke yearjaar for meatvleis
11
33000
3000
diere wat ons elke jaar vir vleis teel,
00:51
are raisedopgewek in factoryfabriek farmplaas conditionsvoorwaardes
12
36000
3000
onder fabrieksomstandighede grootgemaak word
00:54
that we, hypocriticallyhypocritically, wouldn'tsou nie even consideroorweeg
13
39000
3000
wat ons, hipokrities genoeg, nooit sou oorweeg
00:57
for our owneie catskatte, dogshonde and other petstroeteldiere.
14
42000
3000
vir ons eie katte, honde en ander troeteldiere nie.
01:01
EnvironmentallyOmgewingsvriendelike, meatvleis, amazinglyongelooflik,
15
46000
3000
Uit ’n omgewingsoogpunt veroorsaak vleis,
01:04
causesoorsake more emissionsemissies
16
49000
2000
verbasend genoeg, meer uitlaatgasse
01:06
than all of transportationvervoer combinedgekombineer:
17
51000
2000
as alle vervoer saam,
01:08
carsmotors, trainstreine, planesvliegtuie, busesbusse, boatsbote, all of it.
18
53000
3000
motors, treine, vliegtuie, busse, bote, alles saam.
01:12
And beefbeesvleis productionproduksie usesgebruike 100 timeskeer the waterwater
19
57000
3000
Beesvleis produksie gebruik 100 keer meer water
01:15
that mostdie meeste vegetablesgroente do.
20
60000
3000
as wat meeste groente vereis.
01:20
I alsoook knewgeweet that I'm not alonealleen.
21
65000
3000
Ek het ook geweet ek is nie alleen nie.
01:23
We as a societysamelewing
22
68000
2000
As ’n samelewing
01:25
are eatingeet twicetwee keer as much meatvleis
23
70000
2000
eet ons twee maal soveel vleis
01:27
as we did in the 50s.
24
72000
2000
as wat ons het in die 1950’s.
01:30
So what was oncekeer the specialspesiale little sidekant treatbehandel
25
75000
3000
Wat op ’n tyd die klein, spesiale bykos was,
01:33
now is the mainhoof, much more regulargereelde.
26
78000
2000
is nou die hoofmaal en baie meer gereeld.
01:35
So really, any of these angleshoeke
27
80000
2000
So eintlik behoort enige van hierdie aspekte
01:37
should have been enoughgenoeg to convinceoortuig me to go vegetarianvegetariese.
28
82000
3000
genoeg te wees om vegetaries te word.
01:40
YetNog, there I was -- chkchk, chkchk, chkchk --
29
85000
2000
Steeds, was ek daar: tjk, tjk, tjk
01:42
tuckingtoevou into a biggroot oldou steakbiefstuk.
30
87000
3000
besig om te smul aan ’n lekker groot steak.
01:45
So why was I stallingstalling?
31
90000
3000
So waarom het ek gedraal?
01:48
I realizedbesef that what I was beingwese pitchedaangebied
32
93000
2000
Ek het besef dat die opsie wat aan my gestel
01:50
was a binarybinêre solutionoplossing.
33
95000
2000
is 'n binêre oplossing is.
01:52
It was eitheróf
34
97000
2000
Jy is óf 'n vleiseter,
01:54
you're a meatvleis eatereter or you're a vegetarianvegetariese,
35
99000
3000
óf 'n vegetariër.
01:57
and I guessraai I just wasn'twas nie quitebaie readygereed.
36
102000
3000
En ek was seker net nie heeltemal gereed nie.
02:00
ImagineStel jou voor your last hamburgerhamburger.
37
105000
3000
Stel jou voor: jou laaste hamburger.
02:03
(LaughterLag)
38
108000
4000
(Gelag)
02:07
So my commonalgemene sensesin,
39
112000
3000
So my logika,
02:10
my good intentionsbedoelings,
40
115000
3000
my goeie bedoelings,
02:13
were in conflictkonflik with my tastesmaak budsknoppe.
41
118000
2000
was in konflik met my smaaksintuig.
02:15
And I'd commitpleeg to doing it laterlater,
42
120000
3000
Ek sou besluit om dit later te doen.
02:18
and not surprisinglyverbasend, laterlater never camekom.
43
123000
3000
En snaaks genoeg, het later nooit gekom nie.
02:21
SoundKlank familiarbekend?
44
126000
2000
Klink dit bekend?
02:24
So I wonderedgewonder,
45
129000
2000
Ek wonder toe,
02:26
mightmag there be a thirdderde solutionoplossing?
46
131000
3000
is daar dalk ’n derde oplossing?
02:29
And I thought about it, and I camekom up with one.
47
134000
2000
Ek het daaroor gedink en met een voorendag gekom.
02:31
I've been doing it for the last yearjaar, and it's great.
48
136000
3000
Ek doen dit al die afgelope jaar, en dis fantasties.
02:34
It's calledgenoem weekdayweeksdag vegveg.
49
139000
3000
Ek noem dit: weeksdag groentjie.
02:37
The namenaam says it all:
50
142000
2000
Die naam sê alles.
02:39
Nothing with a facegesig MondayMaandag throughdeur FridayVrydag.
51
144000
2000
Niks met ’n gesig nie, Maandag tot Vrydag.
02:41
On the weekendnaweek, your choicekeuse.
52
146000
3000
Oor die naweek, jou keuse.
02:45
SimpleEenvoudige.
53
150000
2000
Eenvoudig.
02:47
If you want to take it to the nextvolgende levelvlak,
54
152000
2000
Sou jy dit verder wou vat,
02:49
rememberonthou, the majorgroot culpritsskuldiges
55
154000
2000
onthou die hoof sondebokke,
02:51
in termsterme of environmentalomgewing damageskade and healthgesondheid
56
156000
3000
in terme van omgewingskade en gesondheid,
02:54
are redrooi and processedverwerk meatsvleis.
57
159000
2000
is rooi- en verwerkte vleis.
02:56
So you want to swapruil those out
58
161000
2000
So jy kan dit uitruil
02:58
with some good, sustainablyvolhoubaar harvestedgeoes fishvis.
59
163000
3000
vir goeie, volhoubare vis.
03:01
It's structuredgestruktureerde,
60
166000
2000
Dis gestruktureerd,
03:03
so it endseindig up beingwese simpleeenvoudige to rememberonthou,
61
168000
2000
so dis maklik om te onthou.
03:05
and it's okay to breakbreek it here and there.
62
170000
3000
En dis aanvaarbaar om nou-en-dan af te wyk.
03:08
After all, cuttingsny fivevyf daysdae a weekweek
63
173000
2000
Vyf dae ’n week sny immers
03:10
is cuttingsny 70 percentpersent of your meatvleis intakeinname.
64
175000
3000
jou vleisinname met 70 persent.
03:13
The programprogram has been great, weekdayweeksdag vegveg.
65
178000
3000
Weeksdag groentjie het goed gewerk sover.
03:16
My footprint'svoetspoor se smallerkleiner,
66
181000
2000
My impak is kleiner,
03:18
I'm lesseningvermindering pollutionbesoedeling,
67
183000
2000
ek verminder besoedeling.
03:20
I feel better about the animalsdiere,
68
185000
2000
Ek voel beter oor die diere.
03:22
I'm even savingspaar moneygeld.
69
187000
2000
Ek spaar selfs geld.
03:24
BestBeste of all, I'm healthiergesonder,
70
189000
2000
Beste van alles: ek's gesonder,
03:26
I know that I'm going to liveleef longermeer,
71
191000
3000
ek weet ek gaan langer leef,
03:29
and I've even lostverloor a little weightgewig.
72
194000
3000
en ek het selfs ’n bietjie gewig verloor.
03:32
So, please askvra yourselvesjulle,
73
197000
3000
Vra jouself dus af,
03:35
for your healthgesondheid,
74
200000
2000
vir jou gesondheid,
03:37
for your pocketbookpocketbook,
75
202000
2000
vir jou beursie,
03:39
for the environmentomgewing, for the animalsdiere:
76
204000
3000
vir die omgewing, vir die diere,
03:42
What's stoppingstop you from givinggee weekdayweeksdag vegveg a shotskoot?
77
207000
3000
wat verhoed jou om weeksdag groentjie te probeer?
03:45
After all, if all of us
78
210000
3000
As ons almal
03:48
ategeëet halfhelfde as much meatvleis,
79
213000
2000
helfte soveel vleis geëet het
03:50
it would be like halfhelfde of us
80
215000
2000
sou dit immers wees asof die helfte van ons
03:52
were vegetariansvegetariërs.
81
217000
2000
vegetariërs was.
03:54
Thank you.
82
219000
2000
Dankie.
03:56
(ApplauseApplous)
83
221000
2000
(applous)
Translated by Christiaan Crafford
Reviewed by Ingrid Lezar

▲Back to top

ABOUT THE SPEAKER
Graham Hill - Journalist
Graham Hill is the founder of TreeHugger.com and LifeEdited; he travels the world to tell stories of sustainability and minimalism. He tweets at @GHill.

Why you should listen
Graham Hill is the founder of LifeEdited, dedicated to helping people design their lives for more happiness with less stuff. When he started the company in 2010, it brought the ideas of his previous project, the eco-blog and vlog TreeHugger.com, into design and architecture. (The TreeHugger team joined the Discovery Communications network as a part of their Planet Green initiative, and Hill now makes appearances on the green-oriented cable channel.)

Before Treehugger, Hill studied architecture and design (his side business is making those cool ceramic Greek coffee cups). His other company, ExceptionLab, is devoted to creating sustainable prototypes -- think lamps made from recycled blinds and ultra-mod planters that are also air filters.

Hill is the author of Weekday Vegetarian, available as a TED Book on Amazon and Apple's iBooks.

 

More profile about the speaker
Graham Hill | Speaker | TED.com

Data provided by TED.

This site was created in May 2015 and the last update was on January 12, 2020. It will no longer be updated.

We are currently creating a new site called "eng.lish.video" and would be grateful if you could access it.

If you have any questions or suggestions, please feel free to write comments in your language on the contact form.

Privacy Policy

Developer's Blog

Buy Me A Coffee