ABOUT THE SPEAKER
Steven Addis - Brand strategist
Steven Addis is a father and photography buff who, by day, harnesses the power of branding for social change.

Why you should listen

In the late ‘80s, Steven Addis imagined a creative agency that merged strategy and design, breaking down the walls between strategists, copywriters and designers. That vision evolved into Addis Creson, a brand strategy firm set on creating positive change by working with clients to market meaningful products and to improve their social benefit. The firm is behind the rapid rise of Kashi, the naming of Shutterfly and the launching of the sustainably raised salmon brand, Verlasso.

A photographer, film buff and writer, Addis began documenting the evolution of branding as the online world took shape. An avid traveler and supporter of the arts, he also advises businesses and non-profits through board work for the UC Berkeley Art Museum & Pacific Film Archive and MapLight.

More profile about the speaker
Steven Addis | Speaker | TED.com
TED2012

Steven Addis: A father-daughter bond, one photo at a time

Steven Addis: 'n Pa-dogter band, een foto op 'n slag

Filmed:
1,553,695 views

Lank gelede het Steven Addis op 'n straathoek in New York gestaan met sy 1-jarige dogter in sy arms; sy vrou het 'n foto van hulle geneem. Die afbeelding het 'n vader-dogter ritueel inspireer, waartydens Addis en sy dogter vir dieselfde foto poseer, op dieselfde straathoek, elke jaar. Addis deel 15 kosbare foto's uit die reeks en verken hoekom hierdie klein, herhaalde ritueel van soveel betekenis is.
- Brand strategist
Steven Addis is a father and photography buff who, by day, harnesses the power of branding for social change. Full bio

Double-click the English transcript below to play the video.

00:16
PhotographyFotografie has been my passionpassie
0
570
1486
Fotografie is my passie
00:17
ever sinceaangesien I was oldou enoughgenoeg to pickaf te haal up a camerakamera,
1
2056
2778
vandat ek 'n kamera kon optel,
00:20
but todayvandag I want to shareaandeel with you
2
4834
2360
maar vandag wil ek
00:23
the 15 mostdie meeste treasuredkosbare photosfoto's of minemyn,
3
7194
3282
my 15 kosbaarste foto's met julle deel,
00:26
and I didn't take any of them.
4
10476
1595
waarvan ek niks geneem het nie.
00:27
There were no artkuns directorsdirekteure, no stylistsstiliste,
5
12071
2891
Daar was geen kunsregisseurs,
geen stiliste,
00:30
no chancekans for reshootsreshoots, not even any regardverband for lightingbeligting.
6
14962
4436
geen kanse vir oorskiet nie,
geen ag is geslaan op beligting nie.
00:35
In factfeit, mostdie meeste of them were takengeneem by randomewekansige touriststoeriste.
7
19398
4276
Om die waarheid te sê,
die meeste is deur toeriste geneem.
00:39
My storystorie beginsbegin
8
23674
1512
My storie begin
00:41
when I was in NewNuwe YorkYork CityStad for a speakingpraat engagementbetrokkenheid,
9
25186
2518
toe ek in New York was
om 'n toespraak te gee,
00:43
and my wifevrou tookgeneem this pictureprent of me holdinghou my daughterdogter
10
27704
2763
en my vrou dié foto van my met ons dogter
op haar eerste verjaarsdag geneem het.
00:46
on her first birthdayverjaarsdag. We're on the cornerhoek of 57thste and 5thste.
11
30467
4436
Ons is op die hoek van 57ste en 5de.
00:50
We happenedgebeur to be back in NewNuwe YorkYork exactlypresies a yearjaar laterlater,
12
34903
3541
Ons was toevallig terug in New York
presies 'n jaar later,
00:54
so we decidedbesluit to take the samedieselfde pictureprent.
13
38444
3399
so ons besluit toe
om dieselfde foto te neem.
00:57
Well you can see where this is going.
14
41843
2249
Julle kan sien waarop hierdie afstuur.
00:59
ApproachingNadering my daughter'sdogter se thirdderde birthdayverjaarsdag,
15
44092
1734
Naby my dogter se derde verjaarsdag,
sê my vrou:
01:01
my wifevrou said, "Hey, why don't you take SabinaSabina back to NewNuwe YorkYork
16
45826
2442
"Hoekom vat jy nie vir Sabina
terug New York toe nie,
01:04
and make it a father-daughterpa-dogter triptrip, and continueaanhou the ritualritueel?"
17
48268
4131
dan maak julle dit 'n pa-dogter uitstappie
en sit die ritueel voort."
01:08
This is when we startedbegin askingvra passingverbygaan touriststoeriste to take the pictureprent.
18
52399
3027
Dis toe dat ons toeriste
begin vra het om die foto te neem.
01:11
You know, it's remarkablemerkwaardige how universaluniversele
19
55426
3317
Dis opvallend hoe universeel
die gebaar is
01:14
the gesturegebaar is of handingoorhandiging your camerakamera to a totaltotale strangervreemdeling.
20
58743
3116
om jou kamera vir 'n vreemdeling te gee.
01:17
No one'seen is ever refusedgeweier, and luckilygelukkig no one'seen is ever runrun off with our camerakamera.
21
61859
4902
Niemand het ooit geweier of, gelukkig,
met ons kamera die hasepad gekies nie.
01:22
Back then, we had no ideaidee how much this triptrip would changeverandering our liveslewens.
22
66761
3664
Toé het ons geen idee gehad
hoeveel die reis ons lewens sou verander nie.
01:26
It's really becomeword sacredheilige to us.
23
70425
2001
Dit het werklik heilig geraak vir ons.
01:28
This one was takengeneem just weeksweke after 9/11,
24
72426
2631
Hierdie een is net weke na 9/11 geneem,
01:30
and I foundgevind myselfmyself tryingprobeer to explainverduidelik what had happenedgebeur that day
25
75057
4215
en ek moes probeer verduidelik
wat op daardie dag gebeur het
01:35
in waysmaniere a five-year-oldvyf-jaar-oue could understandverstaan.
26
79272
2760
op maniere wat 'n 5-jarige kon verstaan.
01:37
So these photosfoto's are farver more than proxiesgevolmagtigdes
27
82032
2607
Hierdie foto's is dus
meer as plaasvervangers
01:40
for a singleenkele momentoomblik, or even a specificspesifieke triptrip.
28
84639
3141
vir 'n enkele oomblik of spesifieke besoek.
01:43
They're alsoook waysmaniere for us to freezevries time
29
87780
3163
Met hulle kan ons ook tyd vries
01:46
for one weekweek in OctoberOktober
30
90943
3916
vir een week in Oktober
01:50
and reflectreflekteer on our timeskeer
31
94859
2348
en terugkyk op ons tye
01:53
and how we changeverandering from yearjaar to yearjaar,
32
97207
2152
en hoe ons verander van jaar tot jaar,
01:55
and not just physicallyfisies, but in everyelke way.
33
99359
3121
nie net fisies nie, maar in elke opsig.
01:58
Because while we take the samedieselfde photofoto,
34
102480
2367
Want, alhoewel ons dieselfde foto neem,
02:00
our perspectivesperspektiewe changeverandering,
35
104847
2208
verander ons perspektiewe,
02:02
and she reachesuithoeke newnuwe milestonesmylpale,
36
107055
3353
en sy bereik nuwe mylpale,
02:06
and I get to see life throughdeur her eyes,
37
110408
2479
en ek sien die lewe deur haar oë,
02:08
and how she interactswisselwerking with and seessien everything.
38
112887
4725
en hoe sy op alles reageer en daarna kyk.
02:13
This very focusedgefokus time we get to spendspandeer togethersaam
39
117612
2763
Dié gefokusde tyd wat ons saam spandeer
02:16
is something we cherishKoester and anticipateantisipeer the entirehele yearjaar.
40
120375
5487
is iets wat ons koester
en die hele jaar voor wag.
02:21
RecentlyOnlangs, on one triptrip, we were walkingloop,
41
125862
3061
Onlangs, op een besoek, stap ons,
02:24
and she stopsstop deaddood in her tracksspore,
42
128923
2172
en sy steek in haar vier spore vas
02:26
and she pointspunte to a redrooi awningafdak of the dollpop storewinkel
43
131095
3471
en wys na die rooi sonskerm
van die popwinkel
02:30
that she lovedlief when she was little
44
134566
2424
waaroor sy mal was as kind
02:32
on our earliervroeër tripsreise.
45
136990
2272
op ons vroeër besoeke.
02:35
And she describesbeskryf to me the feelinggevoel she feltgevoel
46
139262
2632
En sy beskryf aan my haar gevoel
02:37
as a five-year-oldvyf-jaar-oue standingstaande in that exactpresiese spotspot.
47
141894
3384
as 5-jarige op presies dieselfde plek.
02:41
She said she remembersOnthou her hearthart burstingbars out of her chestbors
48
145278
3029
Sy kon onthou hoe haar hart
uit haar bors wou bars
02:44
when she saw that placeplek for the very first time
49
148307
2661
toe sy die plek die eerste keer gesien het
02:46
ninenege yearsjaar earliervroeër.
50
150968
2672
nege jaar tevore.
02:49
And now what she's looking at in NewNuwe YorkYork
51
153640
2128
En wat sy nou na kyk in New York
02:51
are collegeskolleges,
52
155768
1924
is universiteite,
02:53
because she's determinedbepaal to go to schoolskool in NewNuwe YorkYork.
53
157692
3300
want sy's vasbeslote
om daar te gaan studeer.
02:56
And it hitgetref me: One of the mostdie meeste importantbelangrik things
54
160992
2881
En dit het my getref:
Een van die belangrikste dinge
wat ons maak, is herinneringe.
02:59
we all make are memoriesherinneringe.
55
163873
4009
03:03
So I want to shareaandeel the ideaidee of takingneem an activeaktiewe rolerol
56
167882
3224
Ek wil dus die idee deel
om aktief en opsetlik
herinneringe te skep.
03:07
in consciouslybewustelik creatingskep memoriesherinneringe.
57
171106
3933
03:10
I don't know about you, but asideter syde from these 15 shotsskote,
58
175039
2779
Ek weet nie van julle nie,
maar buiten hierdie 15,
is ek in min familie foto's.
03:13
I'm not in manybaie of the familygesin photosfoto's.
59
177818
1654
03:15
I'm always the one takingneem the pictureprent.
60
179472
2499
Ek's altyd die een wat hulle neem.
03:17
So I want to encouragemoedig everyonealmal todayvandag
61
181971
2455
Ek wil dus almal vandag aanmoedig:
03:20
to get in the shotskoot,
62
184426
2099
kom in die foto in
03:22
and don't hesitatehuiwer to go up to someoneiemand and askvra,
63
186525
2779
en moenie huiwer om iemand te vra nie:
03:25
"Will you take our pictureprent?"
64
189304
2042
"Sal jy dalk ons foto neem?"
03:27
Thank you. (ApplauseApplous)
65
191346
5738
Dankie. (Applous)
Translated by Christiaan Crafford
Reviewed by Ingrid Lezar

▲Back to top

ABOUT THE SPEAKER
Steven Addis - Brand strategist
Steven Addis is a father and photography buff who, by day, harnesses the power of branding for social change.

Why you should listen

In the late ‘80s, Steven Addis imagined a creative agency that merged strategy and design, breaking down the walls between strategists, copywriters and designers. That vision evolved into Addis Creson, a brand strategy firm set on creating positive change by working with clients to market meaningful products and to improve their social benefit. The firm is behind the rapid rise of Kashi, the naming of Shutterfly and the launching of the sustainably raised salmon brand, Verlasso.

A photographer, film buff and writer, Addis began documenting the evolution of branding as the online world took shape. An avid traveler and supporter of the arts, he also advises businesses and non-profits through board work for the UC Berkeley Art Museum & Pacific Film Archive and MapLight.

More profile about the speaker
Steven Addis | Speaker | TED.com

Data provided by TED.

This site was created in May 2015 and the last update was on January 12, 2020. It will no longer be updated.

We are currently creating a new site called "eng.lish.video" and would be grateful if you could access it.

If you have any questions or suggestions, please feel free to write comments in your language on the contact form.

Privacy Policy

Developer's Blog

Buy Me A Coffee